Ernst 公开
[search 0]
更多

Download the App!

show episodes
 
H
Hallo Ernstfall

1
Hallo Ernstfall

Judith Werner & Franz Himpsl

Unsubscribe
Unsubscribe
每月+
 
Ein Podcast über alles, was schiefgeht: Alle zwei Wochen besprechen wir eine Krise, die die Welt bewegt. Wir liefern keine fertigen Lösungen, aber vielleicht ein wenig Trost und Inspiration. Mit Geschichten aus dem Alltag, Wissenswertem aus Philosophie und Psychologie – und ganz viel Chaos, Quatsch und Katharsis. www.hallo-ernstfall.de
 
Ask Dr Ernst was founded to change the way people view and manage their health. We give people the tools to unlock the greatest healing power – your innate intelligent design. Our mission is to educate and inspire the community to avoid unnecessary medical suffering by changing the practice of health care through the five essentials.
 
Hier findest du eine Übersicht aller aktuellen Seminare https://crameri.de/Seminare Crameri-Akademie Wenn Du mehr über diesen Artikel erfahren möchtest, dann solltest Du Dich unbedingt an der folgenden Stelle in der Crameri-Akademie einschreiben. Ich begleite Dich sehr gerne ein Jahr lang als Dein Trainer. Du kannst es jetzt 14 Tage lang testen für nur € 1,00. Melde dich gleich an. https://ergebnisorientiert.com/Memberbereich Kontaktdaten von Ernst Crameri Erfolgs-Newsletter https://www.cram ...
 
E
Ernst Lubitsch

1
Ernst Lubitsch

La Cinémathèque française

Unsubscribe
Unsubscribe
每月
 
Ernst Lubitsch est le prince de la comédie américaine. Chassés-croisés amoureux, vaudevilles, satires politiques et sociales, réjouissant immoralisme, science infinie du gag et de la situation se mêlent ainsi dans une œuvre où la sophistication est parfois effleurée par une élégante vulgarité.
 
Herzlich Willkommen zu Dein Ernst, dem neuen Filmpodcast/Audiokommentar-Hybrid. Jede Folge besteht aus zwei Teilen: Dem Audiokommentar zu einem Film, den ihr auf Netflix oder Amazon findet und dem Talk zum Film, den wir im Anschluss aufnehmen werden. Wir, das sind Yvonne und Miggi. Yvonne war bisher mehr auf Twitter und ihrem Blog AnyFusion unterwegs, Miggi kennen einige von euch vielleicht schon durch Threetwoplay. Der Clou an Dein Ernst: es werden nur Filme kommentiert und anschließend bes ...
 
Jacky und Steph sind ein Paar, beide Anfang 30. Sie stellen sich die Fragen, die sich viele in ihrem Alter stellen: Wann ist der richtige Zeitpunkt, eine Familie zu gründen? Sollte man eine Immobilie kaufen oder lieber mieten? Und wie sichern wir uns eigentlich finanziell für die Zukunft ab? In jeder Folge wird eine wichtige Lebensfrage aus verschiedenen Blickwinkeln beleuchtet - mit Expert*innen und mit Menschen, die auf diesen Gebieten Erfahrungen gesammelt haben. Dieser N-JOY Podcast lief ...
 
Loading …
show series
 
Hole dir jetzt gleich deine kostenlose Checkliste für Selbständigkeit und Unternehmertum https://crameri.de/Checkliste-Selbständigkeit Hier kannst du dich zum Speaker- und Trainer-Bootcamp bewerben https://crameri.de/Bewerbung-Speaker-Bootcamp Hier findest du eine Übersicht aller aktuellen Seminare https://crameri.de/Seminare Crameri-Akademie Wenn …
 
Dr. Aaron Ernst and Dr. Chris Demczardiscuss the issue of “identifying as healthy”–It all depends on which definition of health you believe? Medicine says healthy is takingmedications, following your doctors recommendations and only taking action when you aresick! Functinoal medicine says health comes from within, is related to your function in all…
 
Ek bespreek die inhoud van die nuutste Die Wêreld Moet Weet verslag wat ek vir AfriForum geskryf het. Die 2022-verslag poog om nuwe wetgewing, gevalle en beleide te dokumenteer wat met die vervolging van minderhede in Suid-Afrika verband hou en wat in werking gestel of voorgestel is, of plaasgevind het sedert die verskyning van die eerste verslag i…
 
Die burgerregteorganisasie AfriForum het hierdie week suksesvol ’n dringende interdik bekom om die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Dirco) te verhoed om R50 miljoen aan Kuba te skenk. AfriForum is verheug dat die hof te midde van ’n ernstige ekonomiese krisis in die organisasie se guns beslis het teen dié belaglike skenkin…
 
In hierdie episode bespreek ek hoe die verwerplikste aspek van die AfriForum vs EFF “Kill the Boer”-saak sekerlik baie dele van Julius Malema se ontstellende getuienis onder eed was, die reaksies van die media en lede van die Suid-Afrikaanse rubriekskrywersgarde ’n verbasend sterk tweede plek ingeneem het.…
 
Die beleid van onteiening sonder vergoeding, wat in 2018 aan die Suid-Afrikaanse parlement voorgelê is, het ’n vurige nasionale beleidsdebat ontketen wat in 2021 steeds in die middel van die nasie se politieke diskoers staan. In Suid-Afrika, en die Westerse wêreld in die algemeen, word die liberale demokratiese paradigma toenemend bevraagteken. Bai…
 
Ek gesels met Alana Bailey, historiese navorser en adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum en Kraal Uitgewers, oor die belangrikheid van moedertaalonderrig, asook die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se appèl teen AfriForum se oorwinning met die saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by Unisa.…
 
Soms kom mens nog mense teë wat sê hulle is in die war oor die ANC se beleidsvoorstelle. Hulle kan eenvoudig nie kop of stert uitmaak van hoekom die ANC so sterk aandring op beleide wat teen basiese ekonomiese beginsels, gesonde verstand en die werklikheid indruis. Ek het ’n eenvoudige praktiese reël gekry wat enigiemand sal help om sin te maak uit…
 
Moed is dus nie die afwesigheid van vrees nie maar eerder die houding dat iets anders meer werd is as dit. Bewaar en koester daardie brose vlammetjie van hoop in jou hart, want dit sal jou moed gee om staande te bly teen die storms wat woed daarbuite, sodat jy dapper kan leef vir die en vir dit waarvoor jy lief is. Hou moed, hou koers, behou jou ge…
 
Die aanpak van die uitdaging om jou gemeenskap staatsbestand te maak sal veel meer doen om die ANC se monopolie op mag af te water as 'n hutsmerk, aangesien staatsbestandheid beteken die regering se tentakels sukkel om jou gemeenskap binne te dring. So hoe bevorder jy staatsbestandheid in jou gemeenskap?…
 
Hügo verskyn weer op In alle Ernst om oor COVID-19 te gesels. Hügo is 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek wat in die tussentyd gebeur het sedert ons laas gesels het, die nuutste statistiek, teorieë, nuus, wat die kenners sê, en meer.由Ernst J. van ZYl
 
Die Solidariteit Beweging het 'n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Die noodfonds word onder meer ondersteun deur AfriForum, die vakbond Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en die FAK. Ek gesels met Dirk Hermann, bestuurshoof by Solidariteit, oor die noodfonds, …
 
In die eerste In alle Ernst onderhoud, gesels ek met Hügo Krüger, 'n Suid-Afrikaner wat tans bly in Frankryk en self COVID-19 gehad en oorwin het. Ons bespreek beleidsverskille tussen Frankryk en Suid-Afrika, asook wat Hügo reken die beste beleids- en persoonlike benadering tot die virus beveg is.由Ernst J. van ZYl
 
Die wêreld is tans in rep en roer oor die Korona virus, of COVID-19, wat vinnig besig is om oral te versprei. Wêreldgesondheidsorganisasie het reeds die virus ‘n globale pandemie verklaar en toilet papier word min soos mense paniekerig hulle spense volmaak en regmaak vir die ergste. Maar hoe ernstig is die virus rêrig? Watse gevare is werklik, en w…
 
Baie mense glo dat Suid-Afrika op ‘n glybaan na ‘n Zimbabwe scenerio is. Daar bestaan beslis ooreenkomste tussen die twee lande en hul regerende partye. Maar hoe akkuraat is hierdie vergelyking? In hierdie episode bespreek ek die 30 verskille tussen Suid-Afrika en Zimbabwe, wat in Flip Buys se 2019 boek, Die Pad na Selfbestuur, uiteengesit word.…
 
Ek het hierdie jaar Andrew Breitbart se boek, Righteous Indignation, gelees en dit baie insiggewend en vermaaklik gevind. In hierdie episode word Breitbart se 13 reëls bespreek vir enige persoon wat die stryd betree teen die hoofstroom media en teen die heersende zeitgeist wat ver na links geruk het. “Ek hou van baklei vir dit waarin ek glo. En ek …
 
Loading …

快速参考指南

Google login Twitter login Classic login