Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Die Uiteindelike Doel van God se Liefde

3:14
 
分享
 
Manage episode 444788206 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

1 Johannes 4:10-12 Werklike liefde is dít: nie die liefde wat ons vir God het nie, maar die liefde wat Hy aan ons bewys het deur sy Seun te stuur as versoening vir ons sondes. Geliefdes, as dit is hoe God sy liefde aan ons bewys het, behoort ons mekaar ook lief te hê. Niemand het God nog ooit gesien nie, maar as ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons sy doel volkome bereik.
Is jy gewillig om gou te dink aan die befoeterdste, moeilikste persoon in jou lewe? Sien sy gesig in jou gedagtes. Goed. Dink nou aan die laaste kontak wat jy met die persoon gehad het. Hoe laat dit jou voel om aan die persoon te dink?
Ek het jou aan hierdie moeilike persoon laat dink om te wys dat dit nie maklik is om onvolmaakte mense lief te hê nie. Ja, my maat, dis selfs van toepassing in 'n huwelik. In hierdie mees intieme en die belangrikste van alle menslike verhoudings, werk die man en vrou, in hul onvolmaaktheid, van tyd tot tyd op mekaar se senuwees, nie waar nie?
Maar al is dit moeilik om lief te hê, weet ons dat liefde ongelooflik belangrik is. Ons het almal ‘n diep behoefte aan liefde – ja, ons wíl en móét bemin of aanvaar word. Maar hoekom is dit so? Wat is die doel van liefde; wat is die uiteindelike doel van liefde? Wat is God se doel met die onvolmaakte mensdom?

Ons weet dat God sy liefde vir ons in die eerste instansie gee sodat ons daardeur vergewe kan word en in ‘n verhouding met Hom kan leef, sodat ons kan weet hoe lief Hy ons het. Maar het jy sy tweede doelwit raakgesien? Ja, dis reg, dit sluit jou medemens in:
as ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons sy doel volkome bereik

Wees lief vir God. En wees lief vir mekaar.
Dis sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1394集单集

Artwork
icon分享
 
Todos os episódios

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南