Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Reis Sonder Bagasie

2:52
 
分享
 
Manage episode 445355840 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Hebreërs 12:1 Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop,
Daar is 'n rede waarom suksesvolle baanatlete geneig is om nie te swaar van lyf te wees nie. As hulle was, sou hulle nie mededingend kon wees nie en sou hulle waarskynlik nooit suksesvolle atlete geword het nie.

Dit klink logies, nè? Maar wanneer jy daardie lenige atlete sien wat die 100 meter naelloop aflê, of die atlete met bomenslike uithouvermoë wat maratons hardloop, dink jy tog nie daaraan dat hulle nie dieselfde prestasie sou kon behaal, indien hulle baie oorgewig was nie.

Ons het elkeen 'n wedloop om te hardloop, ja, ek en jy ook. ‘n Wedloop wat eendag by 'n wenstreep hier op hierdie aarde sal kom. En tog wil baie mense hul wedloop met 'n hele klomp bagasie hardloop; onnodige gewig wat hulle sal vertraag en selfs sal laat struikel.

Die prentjie wat hier geteken word, is een van 'n atleet wat voor 'n groot skare hardloop. Dit is harde werk; dit was nooit veronderstel om so maklik soos botter en brood te wees nie. So hoekom sal jy jouself in die voet skiet deur daardie ekstra gewig van sonde rond te sleep? Dit verstrik jou en maak jou tog net stadiger. Dit maak nie sin nie.

So baie Christene smag daarna om "in die Gees te wandel"; in 'n ryk, dinamiese verhouding met Christus te leef. Wel, oukei. Stap een is dan om al die sonde wat jou so maklik verstrik, af te stroop.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1394集单集

Artwork
icon分享
 
Todos os episódios

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南