'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Thomas Conradie, algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese by Eskom verduidelik wat hulle reg gekry het, en gesels oor verwagtinge vir die somerseisoen. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
TUKS Camerata het onlangs baie goeie nuus ontvang, en is volgende jaar op pad Amerika toe. Die dirigent Michael Barrett deel die goeie nuus.由RSG
…
continue reading
Die !Xu en Khwe het in vrede en harmonie geleef in die suide van Angola en die noorde van Namibië. Die Portugese Weermag het hierdie natuurmense opgekommandeer om saam met hulle te veg in die Angolese Vryheidsoorlog van die jare 70. Met die onttrekking van Portugese troepe uit Angola, is hulle ‘n nuwe bataljon van SA Weermag, 31 Bataljon, opgeneem.…
…
continue reading
Erika Botha gesels oor hoe sy haar eie geleenthede te skep.由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor BankservAfrica se indeks van ekonomiese transaksies (Beti). Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor die nuutste tegnologie. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Tito Mboweni se loopbaan strek verder as net finansies – hy het as Minister van Arbeid in Nelson Mandela se kabinet ‘n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van Suid-Afrika se arbeidswette. Stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt gesels oor Mnr. Mboweni se nalatenskap. Volg RSG Geldsake op Twitter…
…
continue reading
Die bestuurshoof van Calgro M3, Wikus Lategan gesels oor die groep se tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw van PSG Old Oak en Andries Nel van Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Rawson konsessie-eienaar in Velddrift, Celeste Engelbrecht gesels oor eiendomme aan die Weskus. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Prof Lené Graupner, professor en bedryfsielkundige: Skool vir Bedryfsielkunde en Menslike Hulpbronbestuur by die Noordwes-Universiteit (NWU) gesels oor die geestesgesondheid van werknemers in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
'n Onlangse aanlyn peiling deur die navorsingsmaatskappy Ipsos wys dat vier uit 10 mense glo dat Suid-Afrika op die regte pad is. Mari Harris, 'n direkteur by Ipsos gesels oor hulle bevindings. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Du Toit, skrywer en assistent-redakteur en joernalis by News24 gesels oor sy boeke. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Grant Hendricks, uitvoerende komitee lid van die Vereniging vir Vleisinvoerders-en-uitvoerders (Amie) gesels oor hulle waarskuwing. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Yolisa Kani hoof van besigheidsontwikkeling by Transnet gesels oor hulle soektog na private operateurs om hom te help om die Bloutrein te bedryf en te verbeter. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Daar word voorspel dat die besoedeling deur Suid-Afrikaanse industrieë hulle hoogtepunt gaan raak vanjaar, Prof Roelof Burger van die Noordwes-Universiteit gesels oor die voorspelling. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Tinus de Jager gesels met Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika oor die jongste gebeure in die kriptowêreld. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Navorsing wys dat die waarde van ontasbare bates in Suid-Afrika meestal op dieselfde vlak gebly het vir die laaste 20 jaar, Dr Daan Steenkamp van Codera Analytics verduidelik hoekom. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Estienne de Klerk, bestuurshoof van Growthpoint SA gesels oor bewyse dat die eiendomsmark ‘n keerpunt bereik het. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
‘n Verslag oor verbruikersgedrag voorspel dat die wêreld se verbruikers volgende jaar meer as 6% meer gaan uitgee. Hannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor die voorspelling. Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter由Ryk van Niekerk
…
continue reading