Spektrum der Wissenschaft gehört zu den renommiertesten Wissenschaftsmagazinen im deutschsprachigen Raum. Das Heft beleuchtet aktuelle Entwicklungen aus allen Facetten der Forschung. Im wöchentlichen Spektrum-Podcast sprechen die Autorinnen und Autoren mit detektor.fm über die spannendsten Themen.
…
continue reading
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
…
continue reading
En oväntad vänskap på sociala medier, två mammor med söner i samma ålder med snarlika funktionsvaritaioner. Vi diskuterar högt och lågt! Häng med.
…
continue reading
Every month, Kristian Nairn, aka Hodor from HBO’s Game Of Thrones, brings you his own personal selection of the best house, tech and progressive around. As well as providing candid insight into the life of a leading actor, Kristian shines the spotlight on some of his favourite artists, and expertly shows off his skills as he goes in the mix. As a 60 minute musical journey showcasing cutting edge releases, this show is sure to delight Game Of Thrones fans and seasoned dance music fans alike.
…
continue reading
Spektrum is a podcast channel about all things design for the Indonesian community in Melbourne, Australia
…
continue reading
Podcast by Spektrum
…
continue reading
Spektrum des Lichts
…
continue reading
Aqui podras escuchar todos los programas de radio del programa Spektrum Of Sound de FeR D'Garcia. Buscame en: ----http://www.ferdgarcia.com---- ----http://www.facebook.com/ferdgarciadj---- ----http://twitter.com/FerdeGarcia---- Nos oimos, a disfrutar!
…
continue reading
This podcast will feature tips, tricks, stories and conversations on how we can live our most authentic and best lives with natural methods Support this podcast: https://podcasters.spotify.com/pod/show/fullspektrum/support
…
continue reading
Sesiones para que te descargues GRATIS de FeR D'Garcia, deja que el sonido Spektrum Of Sound te inunde, no te pierdas ni una de las sesiones, tanto nuevas como las anteriores, suscribete! Autor: FeRDGarcia/
…
continue reading
Du suchst eine Plattform für Deine persönliche Entwicklung? Stabiler Erfolg in allen Lebens-Rollen? --> Dann bist Du hier bei www.bildung4me.com genau richtig! Du möchtest Deine Potenziale entwickeln, beruflichen & privaten Erfolg, die kommunikative Kompetenz stärken, Deine Gesundheit erhalten oder die Beziehung zu Deinem/r Partner/in erfrischen... Wolfgang Herdlicka präsentiert Dir in jeder Folge zu einem ausgewählten Topic, die Chancen für Deine Potenzial-Entwicklung mit unterschiedlichen ...
…
continue reading
Ni har väl inte glömt bort oss? Nu efter två veckors ofrivillig paus är vi äntligen tillbaka med ett nytt avsnitt. Här pratar vi om tandläkarbesök och hur starten på året går! Instagram - https://www.instagram.com/foraldraskapispektrum?igsh=NW96em81aTRtY3Vm由ebbaeleonorahammarberg
…
continue reading
Malaria breek uit in Limpopo. President Trump waarsku dat hy 'n 100% invoertarief sal instel indien BRICS sy eie geldeenheid skep. Kommer oor landbou in droogtegeteisterde gebiede.由RSG
…
continue reading
Quantenphysik und Einsteins Relativitätstheorie passen einfach nicht zusammen. Seit einem Jahrhundert versuchen Fachleute vergeblich, die beiden wichtigen Theorien in Einklang zu bringen – Durchbrüche, Wendungen und Streits inklusive. (00:00:42) Die Suche nach der Weltformel (00:01:23) Einstein und die Relativitätstheorie (00:02:53) Die Entstehung …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3:14-22 waar Hy praat met die Gemeente van Laodisia Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Episode 75 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn has music from the likes of Estiva, Paul Thomas, Farius, Matt Fax, Ferry Corsten, and more. 01. Above & Beyond - Sun & Moon AATMA Remix) 02. Lipless - Hours 03. Paul Thomas - Dark Knights (Anunnakis Remix) 04. Estiva - Cometa 05. Kiholm - No Fate But What We Make 06. BT & Matt Fax - Vert…
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Maak soos Hy maak” uit Joh 13:14 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Die MK-Party in Kwazulu-Natal staan bankvas agter die voormalige president, Jacob Zuma, se dogter wat vandag in die landdroshof in Durban verskyn. Die Johannesburg Metro sê hy het 'n plan om vroue en kinders wat in die middestad bedel, te help. Die voormalige Minister van Verdediging en Internasionale Betrekkinge, Lindiwe Sisulu, veroordeel die onl…
…
continue reading
Janine van Niekerk is speaking to Tim and Demi-Leigh Tebow about their testimonies and their visit to SA with Passion and Ps Louis Giglio Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Die Regering van Nasionale Eenheid se tweedaagse kabinetslekgotla begin vandag. Belanghebbendes in die onderwys vra dat die Noord-Kaapse onderwysdepartement onder administrasie geplaas word. Meer oor die ooreenkoms tussen die Wes-Kaapse regering en die Gesondheidstigting om 'n sorgfonds op die been te bring.…
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: Leierskap en volgelingskap Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Johann Els kuier met Stass van Onbeskaamd, wat deel is van die hele Nuwe Lof Beweging, wat nuwe musiek vir lof en aanbidding in kerke landswyd skep deur ‘n hele spul aanbiddingsleiers wat saamwerk daaraan. Mense soos Louis Brittz, Retief Burger, Stella, Zaretha en nog vele meer. Hulle gaan landswyd werkswinkels vir Aanbiddingsleiers aanbied in 2025…
…
continue reading
Eskom wil strenger beheer afdwing op sonkragstelsels wat aan die nasionale kragnetwerk gekoppel is. Die ANC en die VF Plus stem ten gunste van 'n wantrouemosie teen die DA-burgemeester van Swellendam, Francois du Randt. Gautengers kla al hoe meer oor die vlieëplaag in die provinsie - ons praat met 'n entomoloog van die Landbou Navorsingsraad. Die H…
…
continue reading
Die MK Party voer aan die SAUK kies kant wanneer die uitsaaier na die Regering van Nasionale Eenheid verwys. Ons bring jou die jongste uit daardie hofsaak. Gemoedere loop steeds hoog oor die nuwe Grondonteieningswetm met spanning wat toeneem binne die Regering van Nasionale Eenheid. Die familie van een van die nege Suid-Afrikaanse soldate wat in di…
…
continue reading
Wye reaksie op die nuwe onteieningswet wat deur President Cyril Ramaphosa bekragtig is. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement reageer op die skietdood van 'n skoolhoof in Kraaifontein. Kollega Annamarie Jansen van Vuuren berig uit Los Angeles waar die jongste benoemings vir vanjaar se Oscars aangekondig is. Volgens die VN is sowat 2 000 kinders in Gas…
…
continue reading
Egal ob Magnetfelder im Gehirn oder Tunnelsysteme unter der Erde: Quantensensoren könnten künftig messen, was uns bisher verborgen bleibt. Eine echte Revolution? (00:01:11) Vorstellung des Gastes: Katharina Menne (00:01:25) Einführung in die Quantenphysik (00:03:31) Funktionsweise von Quantensensoren (00:08:11) Anwendungsbereiche von Quantensensore…
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3:7-13 waar Hy praat met die Gemeente van Filadelfia. Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hoe Sy liefde lyk” uit 1 Joh 4:12 en Hebr 13:16 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Build One South Africa se petisie om die minimumslaagsyfer van 30% af te skaf, kry momentum. Ouers van leerlinge met spesiale behoeftes dreig met regstappe teen Gauteng se onderwysdepartement omdat hulle kinders nie in spesiale skole geplaas word nie. Meer oor 'n nuwe digitale stelsel om die gebruik van verbode middels in sport te identifiseer.…
…
continue reading
Johann Els is speaking to Jason Cogill, the new CEO of the National Freedom Network to see what his plans are to take this great organisation forward. Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Verbruikersinflasie styg vir 'n tweede agtereenvolgende maand, en is nou 3%. Die EFF open 'n strafregtelike klag teen die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur. Ons praat met die Minister van Korrektiewe Dienste oor die land se oorvol tronke. Het jy geweet die brilpikkewyn is hoogs bedreig?由RSG
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy tema: Skep ‘n goeie jaar! Wat jy saai sal jy maai… Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Johann kuier met Johan Eloff oor hulle nuwe Roof-a-Ruff Sleeper inisiatief om waardigheid e te herstel by mense wat noodgedwonge op ons strate moet slaap. Isaiah 58:7-8 ... “and to provide the poor wanderer with shelter ... and your healing will quickly appear” Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Jy moet iets doen” uit Prediker 11. Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
President Trump maak talle beloftes tydens sy inhuldiging. Ons praat met 'n ekonoom oor sy uitlatings. 'n Klimatoloog reageer op die VSA se onttrekking aan die Parys Klimaatooreenkoms. Die EFF gaan die PA se Kenny Kunene by die Menseregtekommissie verkla oor sy opmerking dat onwettige myners geslag moet word.…
…
continue reading
China se adjunkpresident woon Donald Trump se inhuldiging by nadat Xi Jinping sy uitnodiging van die hand gewys het. Daar was ‘n toename in die feesseisoen se padsterftes. Die gedrukte woord teenoor digitale media - maak seker jou kind gebruik steeds 'n woordeboek.由RSG
…
continue reading
Die moontlike sluiting van die polisie se nasionale inspektoraat laat baie vrae ontstaan. Die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, word gevra om dringend teen 'n toename in plaasaanvalle op te tree. Talle gevangenes ontvang hulle matriekuitslae. Die ekonomie kan vanjaar met 1.7% groei.由RSG
…
continue reading
Die RNA spielt bei der Erforschung unseres Erbguts und auch in der Medizin eine wichtige Rolle. Doch einige ihrer wichtigsten Funktionen wurden lange Zeit übersehen. (00:00:44) Begrüßung (00:01:45) Wie funktioniert das mit dem Erbgut nochmal? (00:04:21) Codieren von Proteinen (00:05:49) Nichtcodierende RNA (00:08:20) Was kann die Junk-RNA? (00:11:2…
…
continue reading
Ons kry die jongste nuus uit Stilfontein in Noordwes, nadat die reddingsoperasie van onwettige mynwerkers vanoggend voltooi is. Angstige ouers in Gauteng staan tou by disktriksonderwyskantore in 'n poging om hulle kinders in skole geplaas te kry. Meer oor die Kamer van Koophandel en Nywerheid se jongste handelstoestande-indeks. Die MK-partyleier, J…
…
continue reading
Die lyke van minstens 60 onwettige mynwerkers is die afgelope twee dae by 'n mynskag in Stilfontein na die oppervlak gebring. Die Sentrale Energiefonds voorspel 'n beduidende brandstofprysstyging in Februarie. Ná 'n maandelange dooiepunt hieroor, is bemiddelaars hoopvol dat 'n skietstilstand tussen Israel en Hamas in Gasa bereik sal word.…
…
continue reading
Politieke partye en ander belanghebbendes in die onderwys reageer op die matriekuitslae van 2024. Dit is dag twee van reddingsoperasies by die Stilfonteinmyn in Noordwes, waar honderde onwettige mynwerkers steeds ondergronds is. Honderde mense is dakloos gelaat ná swaar reën in Limpopo. Die Oscar-benoemings is vir 'n tweede keer uitgestel weens die…
…
continue reading
Terwyl die land asem ophou vir die uitslae van die matriekklas van 2024, heers daar groot ontevredenheid oor bewerings dat die uitslae vooraf te koop was. Die voormalige spioenbaas, Niël Barnard, sterf. Swaar reën word vandag vir Pretoria voorspel. Besoekers is steeds welkom om die Nasionale Kruger Wildtuin te besoek ondanks oorstromings in die geb…
…
continue reading
Årets första avsnitt handlar om hur jul & nyårs firanden har fungerat och vilka lärdomar vi tar med oss till framtida firanden. Vi diskuterar även vikten av att stanna upp, vila & att våga släppa duktig flicka synen som vi har på oss själva. Självklart berättar vi även om våra topp tre under 2024 och vilka förväntningar vi har på 2025! Vi vill tack…
…
continue reading
Vyf beskuldigdes, wat die kleinkind van voormalige president Nelson Mandela insluit, verskyn in die Johannesburgse landdroshof in verband met ’n voertuigkaping. Donald Trump het sy visier op Groenland gestel - ons praat met 'n ontleder oor hoekom dié eiland so belangrik vir die Amerikaners is. Die polisie se ondersoek na 'n plaasaanval in die Stell…
…
continue reading
Wir alle kennen gute und schlechte Chefs und Chefinnen. Aber was macht gute Führung eigentlich aus? Und was machen schlechte Führungskräfte falsch? (00:00:37) Begrüßung (00:02:08) Was heißt Führungsstil? (00:03:39) Neue Führungsstile (00:04:36) Schlechter Führungsstil (00:06:58) Wie misst man Führungsstile? (00:10:53) Veränderung des Führungsstills…
…
continue reading
Twee EFF-parlementslede, waaronder dr. Mbuyiseni Ndlozi, bedank. President Cyril Ramaphosa skop vas en sê alle prosesse is gevolg toe Jacob Zuma se partylidmaatskap opgeskort is. ‘n Groot verwelkoming in Maputo vir Mosambiek se opposisieleier. Talle Hollywoodsterre verloor hulle huise in 'n vernietigende brand in Los Angeles.…
…
continue reading
Oudpresident Jacob Zuma stel 'n ultimatum aan die ANC oor sy lidmaatskap van dié party. Stille samesprekings word gevoer oor die moontlike samesmelting van kleiner partye in die parlement. Mosambiek se opposisieleier, Venâncio Mondlane, kondig op sy sosiale media aan dat hy môre in Mosambiek sal aankom.…
…
continue reading
'n Hofsaak bepaal vandag of die 2024-matriekuitslae aanstaande week in koerante gepubliseer mag word of nie. NUMSA soek antwoorde van die regering oor ArcelorMittal Suid-Afrika se moontlike afleggings. Moet jy vanjaar meer opdok vir skoolfooie en skryfbehoeftes? Ons praat met 'n kenner hieroor. Amerika sê sy inligting wys dat die aardbewing in Tibe…
…
continue reading
Vyf-en-veertig mense is beseer in 'n botsing op die N3 in KwaZulu-Natal te midde van voorspellings van erge reën en stormweer in die provinsie. Die laaste gesoekte verdagte in die Lusikisiki-massamoord is agter tralies. Ons praat met 'n kenner oor die gebeure in Mosambiek waar 'n nuwe vlaag betogings dreig. Die Chinese minister van buitelandse sake…
…
continue reading
Täuschend echte digitale Doppelgänger kann künstliche Intelligenz inzwischen erschaffen. Die Anwendungsgebiete für solche Avatare sind vielfältig. Aber die Technologie birgt auch Gefahren. (00:01:33) Manons Reise ins Saarland (00:03:13) Was ist ein Avatar? (00:04:17) Erstellung realistischer Avatare (00:07:29) Anwendungen und Vorteile von Avataren …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 3 vers 1-6 waar Hy praat met die Gemeente van Smirna. Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Bauchschmerzen und Blähungen: Viele Menschen sind von chronischen Darmbeschwerden betroffen. Mikrobiom-Tests sollen Abhilfe beim sogenannten Reizdarm schaffen. Klappt das wirklich? (00:00:51) Vorstellung (00:01:53) Was ist nochmal das Mikrobiom? (00:02:53) Was ist das Reizdarm-Syndrom? (00:04:37) Das Versprechen der Mikrobiomtests (00:05:13) Keine …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 18-29 waar Hy praat met die Gemeente van Tiatira Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Årets sista avsnitt tillägnas det som är tufft, jobbiga känslor och den överväldigande maktlöshet som emellanåt infinner sig. Vi pratar om logoped besök, intyg för anpassad kost på förskolan, medicin brist, och bajs. Vi gör jämförelse av våra olika regioner när de gäller läkarkontakter och stöd. Vi vill tacka er alla för att ni lyssnar på vår podd …
…
continue reading
Verkeersvloei op die hoofroetes neem toe soos mense na hulle vakansiebestemmings stroom. Talle senior staatsamptenare in Noordwes verklaar nie hulle belange nie. Krugersdorp aan die Wesrand is steeds sonder water ná 'n 86-uur waterafsluiting. Durban hoop om 'n rekordgetal besoekers hierdie feesseisoen te verwelkom. Dokters sê jy moet ook jou kopvel…
…
continue reading
Episode 74 of Spektrum is here, and this month Kristian Nairn brings us a synth wave special - Neon Dreams. 01. Siamese Youth - 1984 02. Prizm - Midnight FM 03. GUNSHIP - Only When It's Dark 04. Sunglasses Kid - Stranger Love 05. Shura - What's It Gonna Be? 06. Prizm - All The Way 07. Sun City - On My Mind 08. Dua Lipa - Cool 09. Elfl - Zero Gravit…
…
continue reading
Italienisch hui, Deutsch pfui?! Manche Sprachen klingen einfach schöner in unseren Ohren als andere. Aber warum eigentlich? Die Psychologie versucht, dieses Rätsel zu lösen. (00:00:44) Begrüßung (00:01:40) Welche Sprachen Christiane schön findet (00:03:22) Warum finden wir manche Fragen schöner? (00:04:34) Wie gehen die Forschenden vor? (00:06:37) …
…
continue reading
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit Openbaring. Ons is vandag by Hoofstuk 2 vers 12-17 waar Hy praat met die Gemeente van Pergamum Spektrum Podcasts由Johann Els
…
continue reading
Die president onderteken wetgewing oor die nasionale kernreguleerder. Eskom maak die stand van sy geldsake bekend. Ons praat met 'n mediese kenner oor Rubella-gevalle wat landwyd toeneem. Suid-Afrikaners praat oor die proses om MUFASA - THE LION KING te maak.由RSG
…
continue reading
Spazawinkels het nog twee maande tyd om te registreer. Die Grensbestuurowerheid sê die situasie by die Lebombo-grenspos in Mpumalanga het na normaal teruggekeer. Die jongste oor die stand van KwaZulu-Natal se strande.由RSG
…
continue reading
President Cyril Ramaphosa herbevestig die regering se voorneme om Khoi-, Nama- en San-tale deel te maak van die skolekurrikulum. Landbou-organisasies reageer op die president se Versoeningsdag-toespraak. Nóg organisasies vra vir 'n verlenging van die registrasieproses vir informele handelaars. Rolprentmakers is hoopvol dat Suid-Afrika se inskrywing…
…
continue reading