Woord 公开
[search 0]
更多
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
God se Woord VARS vir jou Vandag

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Unsubscribe
Unsubscribe
每天
 
JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinami ...
  continue reading
 
Artwork

1
De Recruiter aan het Woord

Joris Verhoeven, Expert in Recruitment

Unsubscribe
Unsubscribe
每月
 
In de podcast 'De Recruiter aan het Woord' deelt recruitment expert Joris Verhoeven de nieuwste ontwikkelingen in het vakgebied, interviewt hij de beste experts en neemt jou als jonge recruiter stap voor stap mee in het recruitmentproces. Joris Verhoeven is ondernemer en expert in recruitment. Hij werkt al bijna 25 jaar in het vak en doet dit vol passie en overgave. Samen met zijn compagnon staat hij al jaren aan het hoofd van de labels van LEF Groep. Daarnaast is het de missie van Joris om ...
  continue reading
 
Artwork
 
“Jullie protestanten denken dat wij, katholieken, de Bijbel niet lezen.” Dat zei iemand van Katholiek Nieuwsblad in gesprek met presentator Andries Knevel. Hij bevestigde die gedachte. Maar is dat eigenlijk wel terecht? In de podcastserie 'Het Gedeelde Woord' van Groot Nieuws Radio en Katholiek Nieuwsblad gaat hij in gesprek met bekende katholieken.
  continue reading
 
Artwork

1
Aan het woord

Cultuurconnect

Unsubscribe
Unsubscribe
每月
 
Dit is “Aan het Woord”, de podcast van Cultuurconnect. Samen met cultuurhuizen, overheden, technologiespelers en artistieke initiatieven gaan we voor digitale innovatie in kunst en cultuur. In deze podcastreeks bieden we inspiratie om de digitale werking van jouw cultuurhuis een boost te geven. We doen dit telkens met twee gasten van binnen of buiten de cultuursector. Deze podcast werd opgenomen in de studio van Urgent.fm.
  continue reading
 
Deze podcast is een verdieping op de liederen van Woorden van Waarde. Iedere week schrijft initiatiefnemer Marcel Koning twee overdenkingen over het christelijk geloof van ongeveer 3 minuten. Marcel Koning is één van de 'overdenkers' voor Groot Nieuws Radio. Daar worden zijn overdenkingen op maandagochtend ook uitgezonden. Op de website van Woorden van Waarde is zijn de liederen zelf ook integraal te beluisteren en kun je bladmuziek en wallpapers voor je computer gratis downloaden.
  continue reading
 
Artwork

1
De Grote Woorden podcast

Typhoon | Jitske Kramer | VISIONAIR ORDINAIR

Unsubscribe
Unsubscribe
每月
 
We gebruiken veel en vaak Grote Woorden. Maar wat zeggen we nu eigenlijk? En.. bedoelen we wel hetzelfde? Woorden vormen ons en de wereld om ons heen. Ze dragen onze gedachten en gevoelens. Eén woord kan het verschil maken tussen verbinden en breken. Jitske is cultureel antropoloog en reis de wereld over om te leren van traditionele healers, leiders, verrassende innovators en willekeurige voorbijgangers. Typhoon (Glenn de Randamie) is hiphop muzikant die zijn ziel en zaligheid blootlegt met ...
  continue reading
 
In ‘Klimaatondernemers aan het woord’ helpen we ondernemers om hun bedrijf te verduurzamen. Want: hoe weet u welke verduurzamings-maatregelen bij uw bedrijf passen? Aan welke investeringen moet u denken. Hoe verdient u die terug? En: hoe komt u erachter van welke subsidies u gebruik kunt maken?
  continue reading
 
Wolfgang Amadeus Mozart (https://www.npoklassiek.nl/componisten/04ba4127-e1af-4d80-9c32-8eb115c62005/mozart-wolfgang-amadeus) schreef honderden brieven. Daarin komt zijn hele leven langs op een meeslepende manier: zijn reizen als wonderkind door Italië en Frankrijk, zijn triomfen als componist, zijn vriendschappen en verliefdheden. Maar ook geldzorgen, ruzie met opdrachtgevers en het overlijden van geliefden. In deze 19-delige podcast leest cabaretier Owen Schumacher een selectie van Mozarts ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Spreuke 12:27 Die luiaard verroer nie ’n vinger om self kos te maak nie. ’n Hardwerkende mens gaan uit sy pad om kosbare besittings te versamel. Wanneer word ‘n behoefte aan rus, ons verskoning vir luiheid? Ja, ons weet dat ons almal moet rus van ons arbeid, maar daar is 'n fyn lyn tussen iemand wat ware rus nodig het en 'n lieplapper wat tot luihe…
  continue reading
 
Het werk van de recruiter start bij het ontstaan van de vacature. De hiring manager zoekt een nieuwe collega en jij als recruiter gaat deze ophalen. Let op, want hier gaat het vaak al mis. Ga als recruiter op de stoel van adviseur zitten en vraag wie jouw hiring manager écht nodig heeft. Door het stellen van de juiste vragen kom je samen tot de bes…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_1"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_1").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Johannes 5:28,29 Moenie hieroor verbaas wees nie: daar kom 'n tyd wanneer almal wat in die grafte is, sy stem sal hoor en sal uitgaan. Dié wat goed gedoen het, sal opstaan en lewe, en dié wat verkeerd gedoen het, sal opstaan en veroordeel word.” Die dood is ongelooflik finaal. Wanneer jy sterf, hou jy op om asem te haal, jou hart hou op met klop, j…
  continue reading
 
Johannes 5:24 “Dit verseker Ek julle: Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die lewe oorgegaan. Baie mense verstaan die enigste vereiste vir toegang tot die ewige lewe heeltemal verkeerd. Sommige sê, ek is nie so 'n slegte mens nie. Ek behoort reg t…
  continue reading
 
Johannes 5:20,21 Die Vader het die Seun lief en wys Hom alles wat Hy doen; en Hy sal Hom nog groter dade as hierdie wys, sodat julle verbaas sal staan. Soos die Vader die dooies opwek en lewend maak, so maak die Seun ook lewend wie Hy wil. Daar bestaan absoluut geen twyfel dat Jesus indrukwekkende wonderwerke gedoen het nie. Hy het die verlamdes la…
  continue reading
 
Johannes 5:19 Jesus het daarop reageer: “Ek verseker julle, die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen slegs wat Hy die Vader sien doen. Wat die Vader ook al doen, dit doen die Seun net so (NLV) Het jy al ooit dapper en entoesiasties besluit om in die geloof iets vir God te doen en ‘n volslae mislukking gemaak? Ek het ook al. En dan wonder ons …
  continue reading
 
Soms kan ‘godsdiens’ ons soos melaatses laat voel. Uitgeworpenes. Onwaardig. Waardeloos. In Jesus se tyd was daar baie melaatses. Hulle was uitgeworpenes. Hoe het Hy hulle behandel? Support the Show. Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the l…
  continue reading
 
Johannes 5 :16-18 Daarna het die Jode begin kyk of hulle Jesus nie in die moeilikheid kon bring nie, want hulle was baie ontevrede omdat Hy hierdie tipe ding op die sabbat gedoen het. Jesus het Homself verdedig: “My Vader werk reg deur tot nou toe, sabbat of nie. Net so werk Ek ook.” (DB) Dit is regtig merkwaardig, hoe maklik dit is om God se barmh…
  continue reading
 
Romeine 6:1,2 Wat moet ons nou hiervan sê? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe? Elkeen van ons het so een swakheid, daardie één ou krakie in ons wapenrusting, daardie één ou sondetjie … wat gereeld terugkom om by ons te spook om ons geloofsreis te ontspoor.…
  continue reading
 
Psalm 112:5,6 Dit is 'n goeie mens wat hom ontferm en wat uitleen en in al sy sake reg optree. Die regverdige sal nooit wankel nie, hy sal altyd onthou word. Ek dink dit is deesdae baie maklik om Christenskap so maklik ‘geestelik’ te maak. Mense word so ingetrek deur liedjies te sing en mense op die rug te slaan – loof die Here, broer – dat ons ver…
  continue reading
 
Deuteronomium 22:8 “Wanneer jy 'n nuwe huis bou, moet jy 'n reling rondom die dak aanbring sodat jy nie met jou huis iemand se dood veroorsaak as hy van die dak af val nie. In die meeste lande is beroepsgesondheid en -veiligheid ‘n groot saak. En dit is billik, want op plekke waar dit nie ‘n prioriteit is nie, gebeur daar uiteindelik verskriklike d…
  continue reading
 
Straks staat het water echt aan onze lippen. Letterlijk. Dan proberen we onze verdrinkende corgi te redden en roepen we al watertrappelend: 'Dit zagen we van mijlenver aankomen.' En dan zijn we te laat. We doen hard ons best om hier niet volledig moedeloos van te worden, en dat doen we op de enige manier die we begrijpen: door er programma over te …
  continue reading
 
Deuteronomium 22:1,2 Jy mag jou nie blind hou wanneer jy 'n verdwaalde bees of skaap van jou volksgenoot sien nie. Jy moet dit na hom toe terugvat. As hy nie naby jou bly nie of as jy hom nie ken nie, moet jy die dier na jou huis toe vat, en dit moet daar bly tot hy dit kom soek. Dan moet jy dit vir hom teruggee. Bure het 'n snaakse manier om jou g…
  continue reading
 
Habakuk 2:3 Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie. Ek moet ‘n bekentenis maak: ek was nie altyd so in my noppies oor God se tydsberekening nie. Daar was te veel kere wat my lyding te lank aangehou het. En eerlikwa…
  continue reading
 
Een van die dinge wat ek regtig haat, is wanneer mense vir my preek. Jesus het baie gepreek, maar dit was heeltemal anders. Dit was opreg en diep. Dit het mense geraak. Hoekom? Support the Show. Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love o…
  continue reading
 
Johannes 8:44 Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die …
  continue reading
 
Romeine 13:8-10 Betaal alles wat julle verskuldig is, maar die een rekening wat julle altyd verskuldig sal bly, is om mekaar lief te hê. As jy jou naaste liefhet, vervul jy die wet. Want elke verbod, dié teen egbreuk, teen moord, teen diefstal, teen verkeerde begeertes – en watter ander een daar ook mag wees – word opgesom in hierdie een groot opdr…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_2"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_2").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Kolossense 4:1 Base, behandel julle werkers regverdig en eerlik. Julle besef natuurlik dat julle ook ’n Baas in die hemel het. (DB) Enigiemand wat al ooit in 'n leiersposisie was, sal weet dat dit nie maklik is nie. Mense voldoen dikwels nie aan jou verwagtinge nie. En jy raak soms geneig om krities te raak. Nee, my maat, om 'n leier te wees, is ni…
  continue reading
 
Kolossense 3:23,24 Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. Weet dat die Here julle met ’n erfdeel sal beloon. Die Eienaar vir wie julle werk, is Christus! (NLV) Dit kan jou vir ‘n kort rukkie laat goed voel wanneer jy ander mense beïndruk. As jy jou baas beïndruk, kan jy dalk 'n verhoging, en of, 'n bevordering …
  continue reading
 
Kolossense 3:23 Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie. (NLV) Dit maak nie saak hoe nederig ons dink ons al geword het nie, daar is altyd 'n versoeking wat iewers diep binne-in skuil, wat vir ons vertel hoe wonderlik dit sal wees, as ons ander mense kan beïndruk. Die oomblik as ons aan onsself dink as nederig - …
  continue reading
 
Lukas 4:5-7 Daarna bring die duiwel Hom op 'n hoogte en wys Hom in 'n oogwink al die koninkryke van die wêreld. Toe sê die duiwel vir Hom: “Aan U sal ek al hierdie mag en majesteit gee, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil. Dit sal alles aan U behoort as U maar net voor my buig en my aanbid.” Het die duiwel al ooit 'n hoek, gel…
  continue reading
 
Filippense 2:3,4 Moet niks uit selfsug doen of om daarmee te spog nie. Wees eerder nederig deur van medegelowiges meer te dink as van jouself. Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange. (NLV) Sê my, geniet jy dit om saam met 'n trotse persoon te woon of te werk, of om deur ‘n paar van hulle omring te word? …
  continue reading
 
Matteus 19:16-18 Iemand het na Jesus toe gekom met die vraag: “Leermeester, watter goeie ding moet ek doen om die ewige lewe te ontvang?” Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy My uit oor wat goed is? Net God is werklik goed. Maar om jou vraag te beantwoord – jy kan die ewige lewe verkry deur die gebooie te onderhou.” Hy vra vir Jesus: “Watter gebooie…
  continue reading
 
WIE IS JESUS? – Berni Dymet INLEIDING Wie is hierdie Jesus wat beweer dat Hy die Seun van God is? Vir my was Hy vir die eerste 36 jaar van my lewe niks meer as 'n vloekwoord nie. Support the Show. Enjoying The Content? For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love…
  continue reading
 
Straf God sy kinders? Haal Hy sy groot kosmiese liniaal uit en klits jou oor jou kneukels wanneer jy iets verkeerd gedoen het, as jy weet dit was verkeerd? Dit is 'n goeie vraag om te vra en 'n baie goeie een om te beantwoord, want in hierdie wêreld van oorsaak en gevolg verwag mense baie dikwels dat hulle gestraf moet word. Maar hier is die ding. …
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_3"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_3").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
Romeine 10:9 As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Dit maak nie saak onder watter regeringstelsel jy toevallig leef nie, maar ons het almal vandag die begeerte om vry te wees en om selfbeskikking te ervaar. Ja, ons hou nie daarvan om deur ander mense gesê te word …
  continue reading
 
Psalm 138:7,8 As die nood my oorval, hou U my in die lewe teen die woede van my vyande in: U strek u hand uit, u regterhand red my. Die Here sal vir my alles goed laat afloop. Aan u liefde, Here, is daar geen einde nie. Moet tog nie die werk van u hande laat vaar nie. Daar is tye in ons lewens wanneer die vermoë om met vertroue op die beloftes van …
  continue reading
 
2 Timoteus 1:5,6 Ek dink ook aan jou opregte geloof, dieselfde geloof wat al in jou ouma Loïs en in jou ma Eunice was, en wat, daarvan is ek oortuig, ook in jou is. Om hierdie rede herinner ek jou daaraan dat jy die genadegawe wat God jou gegee het toe ek jou die hande opgelê het, soos 'n vuur weer moet aanblaas. In hierdie vinnige, tegnologie-gedr…
  continue reading
 
Psalm 119:130 Begrip van u woord bring lig; dit gee insig aan die eenvoudige. (NLV) Jy ken daardie gevoel van frustrasie wanneer daar iets is, wat jy net nie mooi kan verstaan nie. Iets wat jy weet net nie heeltemal reg is nie, en die oplossing van die probleem ontwyk jou geheel en al. En dan skielik op ‘n dag maak dit sin - dit is asof … ‘n lig aa…
  continue reading
 
Handelinge 2:38,39 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep.” Stel …
  continue reading
 
Handelinge 1:8 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” Watter doelwit het God aan jou gestel vir jou lewe – die tyd tussen vandag en die dag wanneer jy jou laaste asem uitblaas? Hoekom het Hy jou op …
  continue reading
 
Johannes 14:26 en wanneer die Vader in my Naam die Voorspraak, die Heilige Gees, stuur, sal Hy julle alles leer en julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. In die ou dae was seilskepe die algemeenste vorm van skeepsvervoer. Onverskrokke matrose het met seilskepe die aardbol deurkruis en groot oseane oorgesteek om nuwe wêrelde te ontdek. …
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_4"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_4").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het. (NLV) Christus het opgestaan! Hy het waarlik opgestaan! 'n Refrein van C…
  continue reading
 
Psalm 149:4 Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status en belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help. (DB) Paas-Saterdag. Is dit ‘n noemenswaardige dag? Dit is ‘n soort van ‘tussen-in-dag’ tussen die verskriklike gebeure van Goeie Vrydag en die skouspelagtige, wonderlike gebeure van Opstandingsondag. Wat dink j…
  continue reading
 
1 Petrus 3:18 Ons moenie dink dis net ons wat onverdiend ly nie. Ook Christus het só gely toe Hy eens en vir altyd vir ons sondes gesterf het. Hy het nooit enige sonde gedoen nie; tog het Hy vir sondaars gesterf om julle by God te laat tuiskom. Wat sy liggaam betref, het Hy gesterf, maar wat sy gees betref, is Hy lewend gemaak. (NLV) Wel, hier is o…
  continue reading
 
Johannes 14:12 “Dít verseker Ek julle: Wie in My glo, sal ook die dinge doen wat Ek doen; en hy sal nog groter dinge as dit doen, omdat Ek na die Vader toe gaan. Jesus het dinge gesê en gedoen wat heeltemal "onortodoks," en absoluut onverwags was. Ons staan dikwels in verwondering wanneer ons in die Evangelies van sy lewe lees. Oor die afgelope paa…
  continue reading
 
Johannes 18:25-27 Simon Petrus was nog besig om hom te staan en warm maak toe iemand vir hom sê: “Is jy nie tog ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit heftig ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” Een van die hoofpriester se slawe, verwant aan dié een wie se oor Petrus afgekap het, vra toe: “Het ek jou nie ook in die tuin saam met hom gesien nie?” Pe…
  continue reading
 
Johannes 13:36-38 Simon Petrus vra Hom: “Here, waarheen gaan U?” Jesus het geantwoord: “Waarheen Ek gaan, kan jy My nie nou volg nie, maar later sal jy My wel volg. ”Petrus sê toe vir Jesus: “Here, waarom kan ek U nie nou reeds volg nie? Ek sal my lewe ter wille van U opoffer.” “Sal jy regtig jou lewe ter wille van My opoffer?” vra Jesus. “Ek verse…
  continue reading
 
Romeine 3:23,24 Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom. Maar nou spreek God ons in sy genade vry op grond van die verlossing wat Christus Jesus vir ons verkry het – en dit sonder enige verdienste van ons kant. (NLV) Ons het elkeen herkenbare eienskappe wat natuurlik daar is, omdat dit in ons DNA geënkodee…
  continue reading
 
playpause - / Update RequiredTo play the media you will need to either update your browser to a recent version or update your Flash plugin. jQuery(document).ready(function() { if (typeof (sermonMedia) == 'function') { sermonMedia.addAudio('', "jquery_jplayer_5"); } jQuery.jPlayer.timeFormat.showHour = true; jQuery("#jquery_jplayer_5").jPlayer({ rea…
  continue reading
 
2 Korintiërs 3:6 Ons bekwaamheid kom van God, wat ons bekwaam gemaak het om bedienaars van 'n nuwe verbond te wees, nie van die letter nie, maar van die Gees. Die letter maak dood, die Gees maak lewend. Sê my, wat is die verskil tussen om die reëls te volg en om Jesus te volg? Hoekom kan ons nie eers die padreëls gehoorsaam nie, en tog verander all…
  continue reading
 
Romeine 8:3,4 Wat die wet nie by magte was om te doen nie, omdat dit weens ons sondige natuur te swak was, dit het God gedoen. Hy het met die sonde afgereken deur sy eie Seun in dieselfde gestalte as die sondige mens te stuur; so het Hy die sonde in die sondige bestaan van die mens veroordeel. Nou kan ons aan die eise van die wet voldoen, óns wat o…
  continue reading
 
In deze podcast ga ik in een sneltreinvaart door het recruitmentproces om vanaf de volgende aflevering in te zoomen op specifieke onderdelen in het proces. Zo ga ik het de volgende keer hebben over de kennismaking met de hiring manager en de vacature intake. Vandaag was Leon van Uden de host en stelde mij als gast de vragen. Met Leon heb ik al veel…
  continue reading
 
Lukas 12:20,21 Maar God het vir hom gesê: ‘Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het?’ So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.” Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat di…
  continue reading
 
Lukas 12:16-19 Toe vertel Hy hulle 'n gelykenis: “'n Ryk man se grond het goed gedra. Hy het toe by homself gedink: wat moet ek doen? Ek het nie plek waar ek my oes kan opgaar nie. Toe besluit hy: dit sal ek doen: Ek sal my skure afbreek en groter bou. Daarin sal ek al my graan en my ander goed opgaar. Dan sal ek vir myself sê: ‘Mens, jy het baie g…
  continue reading
 
Loading …

快速参考指南