Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Die Definisie van Mislukking

3:08
 
分享
 
Manage episode 408211668 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Lukas 12:20,21 Maar God het vir hom gesê: ‘Jou dwaas. Vannag nog sal jou lewe van jou opgeëis word, en wie kry dan alles wat jy bymekaargemaak het?’ So gaan dit met hom wat vir homself skatte vergader en nie ryk is by God nie.”
Het jy al ooit hard gewerk en baie opgeoffer om iets te bereik, maar toe jy uiteindelik suksesvol is, het jy ontdek dat dit leeg, en hol voel, dat dit glad nie is hoe jy verwag het dit sou voel nie?
Ek ken daardie gevoel baie goed. Vir die eerste helfte van my lewe was my doel om ryk en beroemd te word. Ek was stewig op pad; ek het 'n spoggerige kar gery, in 'n spoggerige huis gebly en ek was in my beroep gerespekteer. Maar weet jy, die leegheid van al die sukses was ondraaglik.
As ek terugkyk, lyk dit vir my of die definisie van mislukking eintlik is om te slaag in iets wat nie saak maak nie. Dit is juis dié betekenis wat Jesus in die gelykenis van die ryk dwaas wil oordra.
Hierdie man se grond het soveel geproduseer dat hy sy silo's moes platslaan en groteres moes bou om dit alles te stoor. Op grond van sy wonderlike sukses het hy tot die gevolgtrekking gekom, net soos baie mense vandag ook geneig is om te doen: ek het genoeg gespaar om vir baie jare te hou. Ek kan nou rus, eet, drink en die lewe geniet!

So ‘n sot! Hy het sy rykdom opgegaar, maar hy het geen idee gehad dat hy binnekort die tydelike met die ewige gaan verwissel nie. En net daar is 'n uitdaging vir elkeen van ons: Hoe kan ek meer vrygewig wees? Hoe kan ek meer in God se koninkryk saai?

Dit is moeilike vrae, maar Jesus maak dit baie duidelik dat die een wat met sy banksaldo grootliks onaangeraak aan die einde van sy lewe kom … is nie die wenner nie.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1190集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南