EPISODE 76: ROBERTO POMBO (AKTEUR & TEATERMAKER)
Manage episode 355523654 series 1602367
内容由NARRATIEF MET BOUWER BOSCH提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NARRATIEF MET BOUWER BOSCH 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal。
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hulle tans besig is by die Mark Teater in Johannesburg. Hierdie episode word trots geborg deur my vriende by King Price Insurance - click hier vir 'n gratis kwotasie -https://insurance.kingprice.co.za/narratief - die kans is baie goed dat hulle goedkoper as jou huidige versekering is.
…
continue reading
105集单集