Artwork

内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Human & Rousseau-boekgesprek: Truïse Prinsloo gesels met Sidney Gilroy oor Vlam

48:07
 
分享
 
Manage episode 322179427 series 1994125
内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
"Waarom lees mense spanningsfiksie vir ontvlugting in 'n land met soveel misdaad?" Die skrywer van Vlam, Sidney Gilroy, beantwoord hierdie en ander interessante vrae in sy gesprek met Truïse Prinsloo, senior fiksieredakteur by Human & Rousseau. Vlam is nog ’n blitsblaaier deur Sidney Gilroy! Middernag, die skrywer se tweede roman, is in 2021 met die kykNET-Rapport-filmprys bekroon. Waaroor gaan Vlam? Speursersant Sollie Mthembu se huwelik lê aan skerwe. Nyandi het die kinders gevat en is sak en pak terug Lesotho toe. Terwyl hy in ’n Bloemfonteinse gastehuis lê en tob oor waarom Nyandi hom sou wantrou, brand ’n kunsgalery op Parys tot op die grond af. Die wêreldberoemde kunstenaar Aretha Hattingh se oeuvre – en tuiste – nou ’n hoop as. En in die middel van die ruïne: die oorskot van ’n vrou, vermoedelik dié van Aretha. In Parys ontmoet Sollie ’n handvol verdagtes: ’n kunsagent, ’n prokureur, ’n slagter, ’n bouer en ’n koerier. Voeg hierby ’n venynige aanneemkind, ’n jaloerse, skatryk eksman, die dorp se sprankelvrou én ’n stasiebevelvoerder wat die septer na haar eie reëls en tyd swaai, en jy het die wenresep vir ’n intrige gevul met hoogdrama. Is dit moord? Selfdood? Of bloot ’n fratsongeluk? Bestel Vlam deur Sidney Gilroy by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting oor Sidney Gilroy en sy boeke: https://www.sidneygilroy.com/ Musiek: "Dirt Rhodes" by Kevin Macleod (https://freemusicarchive.org/music/Kevin_MacLeod/Blues_Sampler/Dirt_Rhodes)
  continue reading

148集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南