Artwork

内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Kwela-boekgesprek: Cintaine Schutte gesels met Zelda Bezuidenhout oor Die waarde van stil bure

48:57
 
分享
 
Manage episode 306913087 series 1994125
内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
In hierdie episode gesels die gewilde skrywer Zelda Bezuidenhout met aktrise Cintaine Schutte. Zelda Bezuidenhout is ’n skrywer van jeugverhale, kortverhale, radiodramas, rubrieke, reklamekopie en volwasse fiksie. Haar eerste roman vir volwassenes, Die dekonstruksie van Retta Blom, het in 2019 by Kwela Boeke verskyn. Haar jeugverhaal As mens geluk kon proe is in 2017 as naaswenner in Lapa se jeugromankompetisie bekroon. In 2019 is sy naaswenner in RSG se radiodramakompetisie met die hoorspel As ‘n kind kom kuier en in 2020 behaal sy en haar medeskrywer Lunéll Kruger die eerste plek in Netwerk24 se luisterdramakompetisie met Koppelkat. Sy woon op Parys in die Vrystaat. Haar jongste roman, Die waarde van stil bure, is nou beskikbaar! Meer oor Die waarde van stil bure: Magdaleen Verster probeer die stukke van haar lewe optel na die dood van haar tweelingsuster, Misha. Wanneer sy ’n onwaarskynlike vriendskap smee met haar eksentrieke buurman, die wetenskaplike Darius Achenbach, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing. Asof Misha haar aksies vanuit die dood rig, vind gematigde Magdaleen dat sy skielik bereid is om groot risiko’s te neem. Sy kan haar suster nie terugbring nie, tog kan sy moontlik ’n verskil aan ander se lewens maak. Maar alles kom teen ‘n prys. En soms is die prys van een mens se lewe ‘n ander mens se dood . . . Hierdie episode is oorspronklik op Netwerk24 uitgesaai in Augustus 2021. Kyk dit gerus hier: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/vir-jou-dagboek-zelda-bezuidenhout-gesels-oor-nuwe-roman-20210804
  continue reading

148集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南