Artwork

内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Kwela-boekgesprek: Trudi van Rooy gesels met Chase Rhys oor Misfit

49:52
 
分享
 
Manage episode 340324780 series 1994125
内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
In hierdie episode van ons podsending gesels aktrise Trudi van Rooy met Chase Rhys oor hul nuwe boek, Misfit: stories vannie anne kant. Die gesprek is opgeneem tydens die bekendstelling by Wordsworth Books Longbeach Mall op 18 Augustus 2022. Misfit bevat verwerkte rubrieke en kortverhale wat oorspronklik in Rapport gepubliseer is. Hierdie stories onnesoek issues van identiteit, seksualitieit, gesinsdinamika ennie daaglikse lewe van mense aan die rand vannie samelewing – die misfists. Ons leer ken vir Nana, ’n onverwagse geestelike gids (dink Boeddha met geperoxide hare in ’n updo), die lockdown-familiebraai oor Zoom, en hoe seksualiteit innie bruin gemeenskap navigeer word. Chase Rhys (1989) is 'n romanskrywer, rubriekskrywer, dramaturg en draaiboekskrywer van Kaapstad. Hul debuutboek Kinnes het in 2019 die K. Sello Duiker-prys en die kykNET-Rapport-prys in die rolprentkategorie gewen. Chase se Suikewate-rubriek word in Rapport gepubliseer. Bestel Misfit by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Meer inligting op ons webtuiste: https://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780795710520 Musiek: "Sun Nation" deur Ketsa van Free Music Archive https://freemusicarchive.org/music/Ketsa/darkness-and-light/sun-nation/
  continue reading

148集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南