Artwork

内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Tafelberg-boekgesprek: Koöperasiestories met Margit, Alexa & De Klerk

47:20
 
分享
 
Manage episode 324242770 series 1994125
内容由NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Teatervervaardiger Margit Meyer-Rödenbeck gesels met mede-teaterfundi’s Alexa Strachan en De Klerk Oelofse oor die impak van Koöperasiestories en PG du Plessis se nalatenskap. PG du Plessis was een van Afrikaans se meestervertellers. En met Koöperasiestories wat ook as ’n televisiereeks uitgesaai is, het hy volksbesit geword. Hierdie heruitgawe is ’n keur van die gewildste humoristiese kortverhale oor die lief en die leed van die mense in die dorp Gezinasrus. Flambojante karakters soos Veldsman, Genis, Vissertjie, Myta, Oom Botes en die Pieterses kruip ten spyte hulle stommighede en streke, diep in ’n mens se hart. Hierdie gesprek is oorspronklik in Februarie 2022 hier op Netwerk24.com uitgesaai: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/boekgesprek-teaterkenners-gesels-oor-kooperasiestories-20220216 Bestel Koöperasiestories deur PG du Plessis by goeie boek- en aanlynwinkels. Ook as e-boek beskikbaar. Musiek: “After Christmas Blues (ID 1644)” deur Lobo Loco(https://freemusicarchive.org/music/Lobo_Loco/afterwork/after-christmas-blues-id-1644)
  continue reading

151集单集

Artwork
icon分享
 
Toate episoadele

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南