Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - h-klank
Manage episode 448893145 series 3591168
Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie.
As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saam met die kinders.
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter h vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g6Gb_Z75YZMzLlOZbqELem&si=pWNBBz5zi1Wjca39
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
33集单集