Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - w-klank
Manage episode 450204078 series 3591168
Hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie wat handel oor die w-klank gaan beslis die hoogtepunt van JOU kind se Opvoedkundige dag wees. GENIET vir Winnie en Wendy wat vir jou gaan waai.
Luister vaardighede is baie belangrik vir kinders in ons moderne digitale samelewing. Vir elke ABC klankleer video is daar 'n weergawe waar die kinders agteroor kan sit en kyk en luister na die klank storie. Juffrou of mamma kan dan daarna vragies vra om te toets of die kinders met begrip geluister het. Die stories is prettig en kleurvol en die kinders geniet die storielyn.
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter w vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iydBbAN7ax53QGTuF6G4E8&si=Fr2P1m1rha4seZkG
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Support the show
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
40集单集