Perseptuele vaardighede en uitvalle by jong kinders (Deel 2) - Ouditiewe persepsie
Manage episode 432637478 series 3591168
Wonder jy as ouer wat al die outitiewe perseptuele vaardighede en uitvalle terme beteken op jou kind se rapport/verslag? Ons het vir jou die antwoorde met voorgestelde aktiwiteite. (listening skills)
Hierdie Afrikaanse potgooi, behandel AL die ouditiewe perseptuele vaardigheids TERME vir ouers. Nadat jy as ouer, hierdie ouditiewe vaardigheids terme verstaan, gaan jy ook jou kind beter kan ondersteun vir suksesvolle vordering.
Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvoeders in Afrikaans.
🌈 Ons potgooi is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se POTGOOI?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀Leersaam
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
40集单集