Artwork

内容由Eensgesind Klanklêers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Eensgesind Klanklêers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Die Rooi baron

34:56
 
分享
 
Manage episode 253418550 series 2396420
内容由Eensgesind Klanklêers提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Eensgesind Klanklêers 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

HELDE

Gedurende die 1930's besoek sir Alan Cobham se Flying Circus Suid-Afrika. ʼn Jong tienerseun, Bob Rogers, kry die geleentheid om in een van Cobham se vliegtuie sy eerste vlug te beleef. Die jong seun wou eintlik ʼn mediese dokter word, maar die Tweede Wêreldoorlog het daardie droom van hom verander.

Die Tweede Wêreldoorlog (1939-1945) en die Koreaanse Oorlog (1950-1953) het van Bob Rogers ʼn legende gemaak. Daar is na Rogers verwys as Suid-Afrika se eie “Rooi Baron”, soos Manfred van Richthofen, ʼn legendariese Duitse vegvlieënier gedurende die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918).

Rogers het die bynaam gekry omdat hy ʼn ware Suid-Afrikaanse “Ace” in die Tweede Wêreldoorlog en in die Koreaanse oorlog was. Hy het tot in 1979 in die Suid-Afrikaanse Lugmag gedien en gehelp om die Suid-Afrikaanse Lugmag voor te berei vir diens tydens die Grensoorlog (1966-1989).

Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

  continue reading

127集单集

Artwork

Die Rooi baron

Eensgesind Klanklêers

12 subscribers

published

icon分享
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放