Met raad en daad 12 Mei 2024
Manage episode 417858669 series 3340049
内容由RSG提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 RSG 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal。
‘n Vry en regverdige verkiesing is vir elke kieser van kardinale belang. Die geheimhouding van jou stem is ‘n fundamentele komponent van ‘n vry en regverdige verkiesing. Dit verhoed dwang en intimidasie. Hoe verseker die Verkiesingskommisie dat elke kieser kan stem vir wie hy of sy wil? En wat staan ‘n kieser te doen as hulle voel dat hy nie meer kan stem vir wie hy wil nie? Elsje van Jaarsveld praat hieroor met Jacques Jansen van die OVK. Sy vind ook uit by Jan Alleman uit wat hulle planne vir stemdag is.
…
continue reading
40集单集