Player FM - Internet Radio Done Right
15 subscribers
Checked 12d ago
seven 年前已添加!
内容由NARRATIEF MET BOUWER BOSCH提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NARRATIEF MET BOUWER BOSCH 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal。
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!
使用Player FM应用程序离线!
EPISODE 102: LOUFI (MUSIKANT)
Manage episode 456982433 series 1602367
内容由NARRATIEF MET BOUWER BOSCH提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NARRATIEF MET BOUWER BOSCH 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal。
Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via 'n "DM" op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe verander het na al die musikale sukses en die uitdagings en druk wat saam met viral treffers soos "wit skoene" en "boude" gekom het.
Jy kan vir Loufi volg by @Loufi
106集单集
Manage episode 456982433 series 1602367
内容由NARRATIEF MET BOUWER BOSCH提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 NARRATIEF MET BOUWER BOSCH 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal。
Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via 'n "DM" op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe verander het na al die musikale sukses en die uitdagings en druk wat saam met viral treffers soos "wit skoene" en "boude" gekom het.
Jy kan vir Loufi volg by @Loufi
106集单集
所有剧集
×Sami Hall is a sharp-witted commentator, satirist, and unapologetic truth-teller who isn’t afraid to call out the absurdity of modern life. With a background in [optional: comedy, media, journalism, etc.], Sami brings a fearless, razor-sharp perspective to the mic, blending humor, insight, and a touch of chaos. As the host of Sami Hall , they dissect culture, politics, and internet madness with biting satire and a no-BS attitude. If it’s ridiculous, controversial, or just plain fun — you can bet Sami has something to say about it. - @SamiHallSays Baie dankie aan my borge, Opstal en Ideal pet food vir hierdie episode - https://opstal.co.za/ en https://www.aviproducts.co.za/our-pet-food-brands/ideal/ @OpstalEstate - @IdealPetFood…
Katlego Baaitse is a South African film director renowned for his dynamic storytelling and distinctive visual style. Born in 1983, he began his career in the creative industry over 14 years ago, initially working as an art director, motion graphics, and 3D specialist at agencies like Ireland/Davenport and Joe Public. His passion for storytelling led him to transition into directing, where he has since built a diverse portfolio of over 80 commercials and several campaigns. Baaitse's work spans a wide range of brands, including Converse, Nedbank, Chicken Licken, CTM, KFC, Sol Beer, and Comedy Central Africa. He is particularly celebrated for his ability to elicit nuanced performances and his keen understanding of cultural nuances within brand narratives. His style is often described as quirky, offbeat, and insightful, with a focus on performance and visual style. In addition to his commercial work, Baaitse has ventured into television, appearing as an actor in the series "Jongo" in 2016. His commitment to creativity and his unique perspective continue to make him a prominent figure in the South African film industry.…
Marco van Deventer is een van die manne agter die skreeusnaakse Instagram profiel "Wees 'n Man". Marco is ook 'n liedjie skrywer en as jy jou ore op Laurika Rauch se nuutste album kan kry gaan luister gerus "Huis". Dit kom uit die pen van Marco en sy vriend Georic Lomas. Ek en Marco het gesels oor sy liefde vir komedie, liedjies en ook hoekom hy vir homself die bynaam "Billy" gegee het. Jy kan vir Marco gaan vind onder @WeesnMan of @OnsMusiek…
Gerald Steyn het in ’n baie kort tydjie een van ons land se voorste akteurs geword. Met rolle in gewilde reekse soos Dam, Lioness, Reika en boonop nog ’n rol in Binnelanders ook. Gerald is beslis iemand om dop te hou en iemand wat ek dink nog groot internasionale geleenthede gaan kry. Gerald se gesindheid teenoor die lewe en die bedryf is wat vir my uitstaan en hoekom ek dink hy nog baie hoogtes gaan bereik. Ons het gesels oor sy tyd as prokereur in Bloemfontein en hoe hy die moed bymekaar geskraap het om sy liefde vir toneelspeel na te jaag. Jy kan vir Gerald volg by @GeraldSteyn.…
Bouwer en Loufi gesels oor hul vriendskap die laaste 5 jaar en hoe hul eerste ontmoeting via 'n "DM" op Instagram was. Loufi vertel van hoe sy lewe verander het na al die musikale sukses en die uitdagings en druk wat saam met viral treffers soos "wit skoene" en "boude" gekom het. Jy kan vir Loufi volg by @Loufi…
Janie Bay stap al 'n lang pad met musiek. Sy is verantwoordelik vir van die grootste treffers die laaste paar jaar en hou haar lyf ook vervaardiger elke nou en dan. Ons gesels oor die musiekbedryf waar dit vandag is en ook waarheen dit op pad is met al die AI wat op ons voorstoep kuier deesdae. Jy kan vir Janie gaan volg by @JanieBay…
Om my 100ste episode te vier het ek en ek en Lucinda besluit om ons storie rondom ons dogter Liriek met jou te deel. Ons het ’n jaar terug amper op die dag ouers geword so die feit dat die opname op dieselfde dag geval het was ook iets besonders vir ons. Ons wou graag ons storie rondom Liriek se aanneming met jou deel en gesels oor die proses, ons hart binne dit alles en ook hoekom ons dink aanneming nie meer as hierdie vreemde konsep gesien hoef te word word nie. Daar is ongelooflike instansies daar buite indien jy sou wou belangstel om ’n ouer te word. Ons het deur https://www.abbaadoptions.co.za gewerk. Deel graag hierdie episode met vriende en familie as dit iets vir jou beteken het. Jy kan na hierdie gesprek op Youtube, en al jou ander podcast platforms gaan luister ook.…
Peach van Pletzen kuier die week by Bouwer op die show en dinge raak wild. Van, edibles vat by Bennie Fourie se troue, tot Angie Oeh se ongelooflike lewe en harsteer afsterwe, tot spiritualiteit. Peach is dieper as die diepste synth op enige treffer wat hy al geskryf het en ons gesprekke is altyd gelaai met 'n magdom vreemde inligting, maar ook dinge wat na aan die hart is. Jy kan vir Peach volg op sosiale media onder @Peachvanpletzen…
Bouwer gesels met Augusta Zietsman beter bekend as "Sossi" oor haar loopbaan, onlangse troue en haar nuutste album wat op pad is. Jy kan haar volg op sosiale media onder @AugustaZietsman Youtube channel - https://www.youtube.com/@augustazietsman8650 Episode vervaardig deur Lelanie du Preez van Ambient Films…
In hierdie episode kuier die inhoudskepper Iana Strydom by Bouwer en hulle gesels oor hoe sy dit reg gekry het om voltyds te reis en bestaan van dit te maak.As jy belangstel om ’n “content creator” te word is hierdie episode beslis vir jou. @WanderWithIana Jy kan na die episode of Youtube ook kyk. https://youtu.be/gi6pyn2AqIs…
In this episode Bouwer chats to one of his favourite actresses, Carla Classen. They talk her upbringing, her love for story telling and the challenges of being a full time actress in South Africa. Warning - strong language. Episode produced by Lelanie Kruger from Ambient Films You can also watch the full episode here - https://youtu.be/KwY6sB96I68…
Almero kom kuier vir die tweede keer op die show en ons gesels hierdie keer oor vaderskap, die afrikaner en ook sy onlangse ervaring en proses rondom die skryf van die populêre Kyknet reeks "Eenkeer om die son" Jy kan na Almero se ongelooflike musiek gaan luister op Spotify of enige ander stroomdiens. Onthou om te subscribe tot hierdie show en as jy van die gesprekke hou, deel dit asseblief met die mense vir wie jy lief is. Hierdie episode is vervaardig deur Lelanie Kruger van Ambient Films…
Liam Bosman is iemand wat weet wat dit vat om rerig 'n gleentheid aan te gryp en die beste van dit probeer maak. Van sy avonture as tiener in die VSA tot sy nuutste rol in die Kyknet treffer "Eenkeer om die son". Liam se energie is aansteeklik en jy gaan nog beslis baie van hom in die toekoms sien en hoor. Die episode is ook beskikbaar op YouTube - https://youtu.be/mmDfLVr0lU0…
Germandt is een van die min mense in die vermaakbedryf wat sy hart op sy mou dra vir almal om te sien. Ek het nog altyd gewonder hoekom sy stem so mooi is maar na hierdie lekker gesprek het ek agtergekom dis omdat sy hart so mooi is. Germandt se liefde vir stories vertel en musiek is aanstekelik en sy storie is beslis een wat ek hoop eendag in 'n film verwerk gaan word. Jy kan die gesprek oor hier op YouTube kyk - https://youtu.be/lblaak-dB2M…
Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter as mens wat my die meeste inspireer. As jy haar naam ooit in 'n teaterproduksie of 'n TV reeks sien kan jy maar weet jy gaan 'n lieflike tyd hê om na haar toneelspel te kyk. Anel is te sien in Die Affêre wat 28 September 20:00 op Kyknet wys. Kyk na die ons gesprek op YouTube hier - https://youtu.be/F3Q2PzBRJDs…
欢迎使用Player FM
Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。