Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel
Manage episode 461934538 series 2644201
内容由Gereformeerde kerk Bergbron提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Gereformeerde kerk Bergbron 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal。
Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8.
Fokus: Luk 2: 52.
Bly in Christus om gebalanseerd te groei.
- Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik.
- Ons spandeer te veel tyd om uiterlike gedrag te probeer verander, in plaas van om te verander wat mense glo aangaande God en hulleself.
- Die Heilige Gees laat ons vrugte dra as ons in Christus bly deurdat ons weet wie ons is as kinders van God.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Beskryf die 4 dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel.
- Wanneer en hoe ontstaan Christelike wettiesheid?
- Hoe vind gesonde en gebalanseerde groei plaas in al 4 dissiplines?
289集单集