Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Deur Genade Verander

2:58
 
分享
 
Manage episode 447528023 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

2 Petrus 3:17,18 Geliefdes, julle weet dit nou vooruit. Wees dus op julle hoede dat julle nie meegesleep word deur die dwaling van beginsellose mense en so van julle eie standvastigheid beroof word nie. Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid, nou en tot in ewigheid! Amen.
Elke ouer is een of ander tyd doodbang dat hul kind dalk in die verkeerde geselskap sal beland; dat bose mense hul geliefde seun of dogter op 'n dwaalspoor sal lei. Ja, ouers ken daardie vrees.

Ek kan jou sê, ek was ook daar. Wanneer kinders grootword en hul eie pad in die wêreld begin vind, is daar 'n soort van 'n toutrekkery tussen die liefde, die geleerdheid, die dissipline wat hulle by die huis ontvang het, en die baie dinge "daar buite" wat hulle in die verkeerde rigting kan neem.

Watter een sal op die ou end wen? Sal die dinge wat ons hulle geleer het, die liefde wat ons hulle gegee het, op die ou end wen? Dit is die vraag wat elke ouer hulself afvra. Hier is ‘n waarskuwing in:

Petrus se brief is geskryf in die konteks van sommige van die spotters wat die Skrif verdraai het en hulself en ander in die verderf gelei het.

Vandag is daar nog sulke mense daar buite. Ons kan dus kies om hulle te volg, of om ons geloof op Jesus te fokus en in sy genade te groei. En daardie genade, is daar om jou te red en om jou te verander.

A.W. Tozer het eenkeer opgemerk dat indien ons nie deur genade verander word nie, dit onwaarskynlik is dat ons uit genade gered is. Ek dink nie hy is ver verkeerd nie.

Wees op julle hoede dat julle nie meegesleep word deur die dwaling van beginsellose mense en so van julle eie standvastigheid beroof word nie. Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001集单集

Artwork
icon分享
 
Wszystkie odcinki

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放