Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Die Anker van Hoop

3:10
 
分享
 
Manage episode 454234269 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Hebreërs 6:19,20 Hierdie vooruitsig is soos ’n betroubare en stewige anker – ’n anker wat onbeweeglik vasgemaak is in die Allerheiligste van die hemelse heiligdom, net agter die binneste gordyn. Dít is tog waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het – Hy wat ons ewige Hoofpriester geword het volgens die priesterorde van Melgisedek. (NLV)
Het jy al daaraan gedink dat hoop nogal 'n vreemde emosie is? Want dít, waarvoor ons ook al hoop, is per definisie onseker. En ons hou niks van onsekerheid nie, nè?
Maar sê nou “hoop” was nooit veronderstel om so te werk nie, ten minste nie dié soort waarvan God praat nie. Ek ontmoet baie mense in my werk. Baie. Vyf-en-negentig persent van hulle kom voor as goed gebalanseerde, basies gelukkige individue.
Maar dit is net hoe dit lyk, totdat jy onder die oppervlak kom. Totdat jy bevoorreg genoeg is om agter hulle sluier in te gaan en te ontdek wat werklik in hulle lewens aangaan.
Wat gaan agter jou fasade aan, die een ding waarvoor jy so desperaat hoop? Ons het gister gesels oor die sekere hoop wat ons kan hê in die getrouheid, die betroubaarheid van God.
Hebreërs 6:19,20Hierdie vooruitsig is soos ’n betroubare en stewige anker – ’n anker wat onbeweeglik vasgemaak is in die Allerheiligste van die hemelse heiligdom, net agter die binneste gordyn. Dít is tog waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het – Hy wat ons ewige Hoofpriester geword het volgens die priesterorde van Melgisedek. (NLV)
Die beeld wat hier vir ons geskep word, is dat Jesus die Allerheiligste binnegegaan het - tot agter die dik voorhangsel in die tempel in Jerusalem, waar die Teenwoordigheid van God woon - en waar slegs die Hoëpriester een keer per jaar toegelaat is om te gaan.
Maar Jesus het vir jou en vir my, van nou af tot in alle ewigheid, die pad agter die gordyn, agter die voorhangsel, na God oopgemaak. Daarom kan ons hoop op Hom absoluut, rotsvas, soos 'n anker in ‘n storm wees.
Ja, vir elkeen wat in Jesus glo, is die pad na God reeds wawyd oop.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放