Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Die Verstote Skepper

2:45
 
分享
 
Manage episode 457085515 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Johannes 1:10,11 Hy wás in die wêreld – die wêreld het deur Hom tot stand gekom – en tog het die wêreld Hom nie erken nie. Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.
Vir baie mense is die viering van Kersfees, ‘n dag om sommer maklik te ignoreer – om Hom te ignoreer. Ag, kry tog net klaar met die aaklige bome, die versierings, die pronkery en kalkoenedit sal alles vinnig verby wees, en dan kan ons met ons lewens aangaan.

Ek het onlangs 'n man met die naam van Andrew ontmoet. Hy het my gevra wat ek doen. Toe ek hom vertel dat ek 'n predikant is, het hy sy gesig op ‘n plooi getrek en my vinnig geantwoord: “O, ek glo nie in al daardie gemors nie. Dis net ’n fabel.”
Ek het op daardie oomblik nie beledig gevoel nie; ek was net hartseer oor hom. Want dis presies hoe ek jare gelede, voordat ek Jesus as my Verlosser aangeneem het, sou reageer het. En dit is hoe die wêreld die afgelope tweeduisend jaar lank reageer. Johannes was daar! Hy het gesien hoe mense Jesus misken:
Johannes 1:10,11 Hy [Jesus] wás in die wêreld – die wêreld het deur Hom tot stand gekom – en tog het die wêreld Hom nie erken nie. Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie.

Miskien is jy 'n bietjie soos Andrew. Indien wel, wees verseker dat ek vir jou bid, soos ek vir Andrew bid. Hoekom bid ek? Omdat Jesus bestaan. Hy is lief vir jou. Hy het gekom om jou te red. En my gebed is dat jy Hom sal leer ken as jou Verlosser en die Here van jou lewe. Jou ewigheid hang daarvan af!
Of miskien ken jy reeds vir Jesus, en het jy iemand soos Andrew in jou lewe. Bid asseblief elke dag vir daardie persoon en as die Here die deur oopmaak, vertel hom wat Jesus in jou lewe gedoen het. Sy ewigheid hang daarvan af.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1448集单集

Artwork
icon分享
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放