Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Kennis en Selfbeheersing

3:10
 
分享
 
Manage episode 462041156 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

2 Petrus 1:3,5-6 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug,
Ons het elkeen snellers wat ons blitsvinnig beheer oor ons emosies laat verloor. Selfs die saggeaardes en gelykmatige ouens onder ons, het hulle. Wat is jou snellers?
Ek het twee. Die eerste een wat my my humeur laat verloor, is wanneer mense my tyd mors. As 'n hoogs gedrewe, uitkoms-georiënteerde individu haat ek om 'n minuut te mors. So wanneer iemand anders my tyd mors, verloor ek my humeur.
Die tweede is mense wat simpel dinge doen; byvoorbeeld nie hul flikkerlig gebruik wanneer hul links draai nie, of hulle inkopietrollie in die middel van die parkeerterrein los in plaas daarvan om dit terug te neem. Ag nee man, sulke dinge ontstel my regtig!
Wat laat jou sommer irrasioneel kwaad word? En, dink mooi of dit die moeitewerd is om voort te gaan om daardie snellers toe te laat om jou dinge te laat doen, waaroor jy later spyt sal wees; of behoort jy iets daaraan te doen?
Ons gesels hierdie week oor ‘n droomlewe, gebaseer op hierdie goddelike stukkie wysheid:

Selfbeheersing in daardie stres-sneller-situasies kan bra moeilik wees. Maar wat is die goeie nuus? God het reeds vir ons die krag gegee; meer nog - inderdaad alles wat ons nodig het om ons lewens toegewy aan Hom te leef. En selfbeheersing is 'n vrug van die Heilige Gees.
Vind jy, soos die res van ons, dat selfbeheersing ietwat van ‘n uitdaging is? Goed. Vra God daarvoor en Hy sal jou dit in oorvloed gee, want dit is noodsaaklik om te leer om selfbeheersing toe te pas, as jy werklik ‘n droomlewe wil lei.
Voeg goedheid by jou geloof; en by jou goedheid kennis; en by jou kennis selfbeheersing.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放