Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Moenie Mislei word Nie

2:58
 
分享
 
Manage episode 455052909 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

1 Johannes 3:7 Liewe kinders, moenie dat iemand julle mislei nie: wie regverdig lewe, is regverdig soos Hy regverdig is;
Om nuwe mense te ontmoet en vriende te maak, is deesdae nie so maklik nie. Die lewe het aan die eenkant óf besig en transaksioneel, óf aan die anderkant, vir baie mense, stil, geïsoleerd en eensaam geword. Maar moenie moed verloor nie, tegnologie het altyd 'n antwoord gereed.

Maatsoek-toeps bestaan nog net 'n paar jaar lank, maar hulle het reeds byna 'n halfmiljard gebruikers wêreldwyd en ‘n inkomste van honderde miljarde Amerikaanse dollars. Hoekom is dit?

Wel, dit word inderdaad al hoe moeiliker vir mense, oues sowel as jonges, om maats te ontmoet en betekenisvolle verhoudings te vorm. Miskien is dit omdat so baie mense deesdae permanent met hul neuse in hul selfone sit.

En so is daar ook dié mense wat, eerder as om saam met vriende uit te gaan of saam met mense in hul kerkgroep te kuier... aanlyn inkopies doen vir geselskap. Die gevaar daarmee is dat jy so maklik ‘n kat in die sak kan koop...

Hier is 'n opregte woord van waarskuwing: Jy kan op so ‘n aanlyn-verhoudings-toep 'n sosiopaat ontmoet. Jy kan ook by iemand wie se waardes en norme hemelsbreed van jou verskil, betrokke raak. En so ‘n verhouding is nie slegs in die aanlyn-wêreld onwenslik nie, maar dit kan in die lewe, as sulks, verwoestende gevolge hê.

Soos Thomas Brooks, die 17de-eeuse Puriteinse prediker, eenkeer gesê het, laat jou beste vriende dié wees wat Christus, as hul beste vriend het. Met ander woorde, kies jou vriende versigtig. Ja, kies diegene wat jou sal beïnvloed om nader aan Christus te leef, sodat jy uiteindelik sal doen wat reg is.

Liewe vriende, moenie toelaat dat iemand jou op die verkeerde pad lei nie.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放