Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

‘n Splinternuwe Fokus

2:58
 
分享
 
Manage episode 460105649 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Markus 12:29-31 Jesus het hom geantwoord: “Die belangrikste gebod is die volgende: ‘Luister, o Israel, die Here ons God is die énigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart, met jou ganse siel, met jou totale verstand en met al jou krag.’ Die tweede gebod is net so belangrik: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Hierdie twee vorm saam die allerbelangrikste opdrag.” (NLV)
Wel, hier is ons op die negende dag van die jaar 2025! Is dinge in jou lewe goed en heeltemal terug na normaal? Is dinge terug in volle swang, wat dit ook al vir ons elkeen beteken? Maar, sê my, het jy nou net teruggeklim in dieselfde groef waarin jy verlede jaar was, en hoop jy nou dat dinge anders sal uitwerk; dat dit ‘n beter uitkoms sal gee?

Dit is 'n bietjie van 'n neerdrukkende gedagte, is dit nie? Hulle sê, die definisie van kranksinnigheid is om dieselfde ding oor en oor te doen, maar tog 'n ander resultaat te verwag. Maar ongelukkig is soveel van ons tog so koppig en weerstandig teen verandering. Daar is 'n mate van troos in die bekende; in die verslete ou paadjie wat ons trap, al is dit ver van ideaal.

Op een of ander manier lyk dit of ons identiteit bepaal word deur die manier waarop ons dinge nog altyd gedoen het en vir baie mense impliseer verandering - selfs 'n klein ou veranderinkie - dat hulle al die tyd in die verlede, verkeerd moes gewees het...

Komaan, sê my wat is jou fokus vir hierdie nuwe jaar? Hoe gaan jy ‘n diepe tevredenheid met jou omstandighede ontwikkel? Is jy dalk al 'n rukkie ontevrede met jou situasie?

Miskien is dit tyd om jou fokus te verskerp, om terug te keer na die basiese beginsels en te fokus op dít wat werklik saakmaak. So, wat maak regtig saak? Wat is die belangrikste ding in jou lewe?

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放