Elmarie Berry kook met liefde
Manage episode 449494605 series 2978061
内容由Radio Pulpit提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Radio Pulpit 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal。
Johann Els gesels met Elmarie Berry, wiese resepteboek, The Table, vir die Gourmand-prys, een van die grootste internasionale pryse vir kookboeke, benoem is. Sy is die een wat van nou af weekliks haar resepte met ons gaan deel. Maar eers wil ons haar pad saam met Jesus ook ontdek. Spektrum Podcasts
…
continue reading
150集单集