Artwork

内容由Gereformeerde kerk Bergbron提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Gereformeerde kerk Bergbron 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Sondag 27 Oktober 2024 Stephan Briel

34:33
 
分享
 
Manage episode 447168059 series 2644201
内容由Gereformeerde kerk Bergbron提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Gereformeerde kerk Bergbron 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Lees: Job 1: 1-22.

Fokus: Job 1: 9-11 (AFR53).

Satan se leuen: God word slegs gedien vir wat Hy kan gee.

  1. Satan se leuen suggereer: God is in Homself nie waardig om gedien te word nie.

    • Uitstaande kenmerke van Satan (v 6-12): hy is sinies, arrogant en smalend-beledigend.
    • Satan suggereer: Dit kom slegs voor dat mense God dien, maar eintlik gaan dit om hulleself vir die tydelike belonings wat God hulle kan gee. Dit is nie God se verhewe eienskappe wat hulle lojaliteit uitlok nie.
    • Kenmerke van God (v 6-12): Hy is trots op sy kinders, liefdevol en soewerein.
    • In Jesus Christus het die eienskappe van Wie God is (soos deur die Skrif beskryf), prakties en sigbaar gestalte gekry.
  2. Satan se leuen suggereer: Geloof bestaan eintlik nie.
    • Satan suggereer dat vertroue word gebou op sien alleen. Geloof bestaan eintlik nie.
    • As opregte gelowige het Job in tye van voorspoed as volg gereageer: “Hy was vroom en opreg en het God gedien en die kwaad vermy” (v 1). Hy was ook duidelik die geestelike leier van sy gesin (v 5).
    • In ‘n tyd van die grootste teenspoed, het Job as volg gereageer: hy rig sy oë op God (v 20), hy kyk na binne (v 21a), hy kyk verder as wat die oog kan sien (v 21b).
    • Die realiteit van Jesus Christus maak dit vir ons moontlik om God te vertrou te midde van die storms van die lewe.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoekom is die beheer van ons denke so belangrik en watter strategie gebruik Satan om ons denke te beheer?
  • Verduidelik die leuen wat Satan in Job 1: 9-11 verkondig.
  • Wat is die rede waarom jy God lief het en Hom dien?
  • Wat beteken geloof? (vgl Heb 11: 1)
  • Hoe reageer gelowiges in tye van teenspoed?
  continue reading

291集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放