Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Hanteer Jou Vrees

3:04
 
分享
 
Manage episode 428356849 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a Text Message.

Psalm 23:4 Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig.
Hoe reageer jy wanneer vrees jou wil verswelg? Jou eerste instink is om na veiligheid terug te trek. Aan die anderkant, weet jy voor jou siel dat jy iets daaraan moet doen; dat jy dit moet hanteer.

Een van my gunsteling spotprentkarakters, Charlie Brown, het eenkeer gesê: "Geen probleem is so groot of so ingewikkeld dat jy nie daarvan kan weggehardloop nie." Is dit nie die waarheid nie! Maar hoe goed het dit in die verlede vir jou gewerk?

Nee my maat, soms moet jy die hoofoorsaak hanteer. En dit beteken dikwels om situasies te hanteer, wat jy liewer sou wou vermy.

Of jy nou daarvan hou of nie; jy loop soms deur die vallei van doodskaduwee. Maar hier is die goeie nuus. God is met jou selfs op daardie plek … veral op daardie plek.

En dit is juis om dié rede waarom God daardie pad saam met jou stap: sodat jy geen onheil hoef te vrees nie. Dit is juis op daardie plek waar jy God se liefde op die kragtigste manier ervaar. En dit is in daardie donkerste valleie waar Hy jou vorm. Ja my vriend, die plek waar Hy jou vorm, tot die persoon wat Hy jou geskape het om te wees.

Iemand het eenkeer gesê dat wanneer jy jou vrees konfronteer, wanneer jy dít doen wat jou bang maak, leef jy uiteindelik dié soort lewe wat ander mense net begeer. Ja, dis beslis waar.

Maar wat jou ook al oorkom ... U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1276集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南