Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Wanneer Jou Broek Bewe

3:08
 
分享
 
Manage episode 428104649 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a Text Message.

Psalm 18:3 Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.
Vrees is ‘n emosie wat baie meer algemeen, baie meer wydverspreid, baie meer pandemies voorkom, as wat ons dalk dink. Ja, my vriend, dit is nie net jy nie! Vrees kan enige tyd toeslaan, veral in die lig van onverwagte teëspoed.

Tydens ons weermagopleiding, waar ons die sogenaamde kuns van oorlogvoering geleer is, het hulle ons vertel dat die element van verrassing vir jou 'n groot voordeel bo jou vyand gee.

Dit is waarom jy foptoestelle gebruik en hinderlae stel. Dis waarom jy jou vyand probeer mislei, sodat, wanneer jy wél toeslaan, hy verras word en absoluut geen idee het waar jy vandaan kom of hoe sterk jou mag werklik is nie.

Ons vyand, die duiwel, gebruik hierdie verrassingselement van die vroegste tye af teen God se kinders. Maar weet jy, dis nie altyd die duiwel se set nie. Soms is dit net omstandighede - 'n gesondheidsprobleem, 'n finansiële bekommernis...Wat is jou reaksie wanneer jou broek bewe, wanneer jy daardie narigheid op jou maag het?

Kyk wat sê Dawid in terugskouing. Hier is sy reaksie nadat God hom van koning Saul en al sy vyande wat hom wou doodmaak, gered het:

Psalm 18:2 Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.

Te veel van ons hardloop direk in die skootslyn in wanneer die koeëls begin klap. Met ander woorde, ons fokus op ons probleme, eerder as om na God te kyk vir die oplossing.

Dit is belaglik, nè? Want Hy is jou Rots, jou veilige vesting. En soos Charles Spurgeon tereg uitgewys het: terwyl jy mag bewe, beweeg jou Rots nie! Hardloop na Hom toe.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1276集单集

Artwork
icon分享
 
Wszystkie odcinki

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南