Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Kersfees Kom

3:07
 
分享
 
Manage episode 455523563 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Jesaja 7:13,14 Toe het Jesaja gesê: “Luister baie mooi, julle koninklike familie van Dawid! Julle is nie tevrede om my geduld te beproef nie. Nou beproef julle God se geduld ook! Nou goed dan, die Here sal dan self ’n teken kies. Die jong vrou sal verwagtend raak. Sy sal geboorte skenk aan ’n seun en hom Immanuel noem.
Kan jy dit glo, dis net tien dae voor Kersfees! Tien dae! Wat het van die jaar geword? Waar het die tyd heen gevlieg? Ek dink hoe ouer ons word, hoe meer beleef ons die vinnige verloop van tyd.

Eeue voor die geboorte van Jesus in die stal in Betlehem, was Israel, God se uitverkore volk, vir die soveelste keer ongehoorsaam. Hulle het afgewyk daarvan om God te eer en hulle het oorgegaan tot die aanbidding van afgode. Ja, hulle het vergeet Wie hulle uit hul slawerny in Egipte gebring het. Die naam “Israel” beteken inderdaad letterlik “hy worstel met God”.

Dwarsdeur die hele Ou Testament sien ons hoe die Israeliete die gevolge van hul rebellie moes dra. Maar dan, te midde van dit alles, bring God 'n wonderlike profesie; 'n hoop op 'n toekoms waar dinge heeltemal anders sal wees.

God verwys hier na 'n toekoms waar Hy nie meer sy mense vir hulle sonde sal straf nie, maar in plaas daarvan sal toelaat dat die straf, wat elkeen van ons verdien, op die skouers van Jesus, sy enigste Seun sal val. Jesus, ons Immanuel, sal sterf om vir ons sonde te betaal.

Die jong vrou sal verwagtend raak. Sy sal geboorte skenk aan ’n seun en hom Immanuel noem. My vriend, hierdie profesie is bewaarheid. Daardie toekoms het gekom. Dit is hier, nou. Jesus het gekom om jou vry te maak. Daarom vier ons met soveel vreugde Kersfees.

Jesus het vir jou gekom.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1448集单集

Artwork
icon分享
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放