Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Krag van Bowe

3:02
 
分享
 
Manage episode 459031496 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Jesaja 40:28-31 Het jy nog nooit gehoor of verstaan nie? Weet jy nie dat die Here van altyd af God is nie? Hy is die Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg of gedaan nie en niemand kan die dieptes van sy insig meet nie. Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk. Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie.
Hulle sê: mag is geneig om tot korrupsie te lei; absolute mag lei tot absolute korrupsie. Jy hoef nie baie ver te kyk om te sien hoe waar dit is nie. En dan kyk jy na die toestand waarin die wêreld verkeer en jy sien die absolute verderf!
Dit gebeur ongelukkig selfs in kerke. Geen wonder dat so baie mense deur mense se godsdienstigheid en ‘vroomheid’ belangstelling in ‘kerk’ verloor het nie. Geen wonder dat so baie mense God nie wil vertrou nie. Wie kan hulle blameer as jy die boosheid sien wat deur die eeue, en selfs vandag nog, in die naam van godsdiens gepleeg word?
Maar kom ons kyk verder as al hierdie derduisende wandade, en ons sien dat daar 'n God is, wat uit pure liefde, sy grenslose krag aan gewone mense soos ek en jy wil bewys. Hier praat Hy met sy mense wat al amper sewentig jaar lank verskriklik gely het:

My vriend, met my hele hart glo ek dat jy vandag behoefte aan hierdie woorde het. Wag op God wanneer jy flou en magteloos voel. Vertrou op God. Hoop op God. En Hy sal jou krag vernuwe, Hy sal jou, deur sy krag ophef. Absoluut!
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放