Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Maar Wag, Hier Kom Nog Meer...

3:07
 
分享
 
Manage episode 459255353 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Esegiëi11:19 Ek sal hulle 'n ander hart gee en 'n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle 'n hart van vleis gee.
Soos ek elke nuwe jaar ingaan … wonder ek dikwels wat voorlê. Watter uitdagings sal ek in die gesig moet staar? Sal ek opgewasse vir die taak wees; sal ek aan die verwagtinge wat aan my gestel word, voldoen? Vertel my, hoe gaan dit met jou?
Ons leef in 'n wêreld wat prestasie beloon. Wanneer jy presteer, word jy beloon. Misluk jy, word jy misken. Dit is soos 'n koekiedrukker wat van kleins af op jou gedruk word. Dit word dan versterk deur die wyse waarop die wêreld jou behandel, wanneer jy dag na dag na almal se pype moet dans.
Wanneer laas het jy nie daarin geslaag om aan mense se verwagting te voldoen nie? Hoe het hulle gereageer? Sien jy, dis waarvan ek praat!
Ja, ek wil ook graag mense in ag neem, maar weet jy, my hoogste prioriteit is om my lewe op 'n manier te leef, wat God behaag. Ek wil Hom eer in alles wat ek doen, ek wil mense liefhê en hulle goed behandel. Met my hele hart is dít wat ek in hierdie jaar wat voorlê vir my lewe wil hê. Hoe voel jy daaroor?
Maar nou kom die slagyster! Wanneer dit jou hartsbegeerte is om eerbaar te lewe, is dit maklik om te dink dat jy dit alleen moet doen; dat God, ook soos almal rondom jou, van jou verwag om te presteer... of anders! Maar dit is glad nie hoe dit werk nie, want Hy is ons helper.
Esegiël 11:19 Ek sal hulle 'n ander hart gee en 'n nuwe gees onder hulle laat posvat, Ek sal die kliphart uit hulle liggaam verwyder en hulle 'n hart van vleis gee.

Uit sy groot liefde is Hy die een wat ons 'n hartsverandering gee, wat sy Gees - die Heilige Gees - in ons plaas om ons te bemagtig om alles te wees wat Hy ons geskep het om te wees. Jy hoef nie alleen te probeer om vir mense, of vir God te behaag nie. Jou grootste bondgenoot is God self.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放