Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Moenie Vergeet om te Rus Nie

2:47
 
分享
 
Manage episode 460634538 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Genesis 2:1-3 So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi. Op die sewende dag was God klaar met alles wat Hy gemaak het en Hy het op die sewende dag na al sy werk gerus. God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het. (NLV)
Vandag is die tweede Sondag van die jaar. Kan jy dit glo? Ons dink nie eintlik so daaraan nie, want voor ons onsself kan kry, begin die weke mekaar so vinnig opvolg dat die een week sommer oorloop in die volgende een... Maar kom ons staan vandag net stil en dink aan wat op die Sondae vir die res van die jaar vir ons voorlê.

Sondag is 'n spesiale dag van die week - op die meeste plekke is dit ‘n rusdag. Ek weet waar ek woon, lyk Saterdagoggende of al wat bek en pote het op straat is. Maar Sondagoggend wanneer ek kerk toe ry, is die meeste strate amper leeg.

Watter dag jy ook al kies as jou rusdag – ‘n Sondag of 'n ander dag volgens jou werkskedule – laat ek jou die volgende vra: neem jy werklik 'n rusdag of ‘n naweek?

Ek het iets ontstellend opgemerk: daar is baie mense wat blykbaar opgehou het om te rus. Hulle is dalk tuis, maar ‘die werk’ verwag dat hulle op e-posse, boodskappe en oproepe sal reageer asof dit 'n werksdag is. En dis 'n baie slegte ding; nie net op liggaamlike nie, maar ook op emosionele en sielkundige vlak; om nie eers te praat van die sosiale aspekte wat skade ly nie!

Moenie vergeet om te rus nie!

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放