Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Vrede ..of Geen Vrede Nie

3:11
 
分享
 
Manage episode 460800310 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Jesaja 57:19 Dan sal hulle My weer loof. En hulle sal vrede hê almal van ver en naby. Want Ek sal hulle almal genees,” sê die Here. (NLV)
My liewe aarde - dis oorlog net waar jy kyk! Volgens die webwerf OurWorldInData.org, is daar elke jaar minstens 150 gevalle van gewapende konflik aan die gang. Dit is meer as in vorige dekades; maar toe reeds was daardie getal selde minder as100 op ‘n slag. Dis ‘n lelike prentjie, nè!
Deesdae praat almal oor Israel, die Oekraïne en die Midde-Ooste; maar Afrika bly ook maar 'n konstante broeiplek van konflik - iets wat selde in die Weste gerapporteer word.
Die verskriklike lyding oral oor die wêreld is heeltemal onaanvaarbaar. Honderde duisende mense ly daagliks. Een kind wat ly, is te veel. Een soldaat wat gedood word, is te veel, maar talle mense word daagliks afgemaai; en dit, terwyl die meeste van ons sonder om tweemaal te dink, net elke oggend opstaan, 'n warm stort neem, ontbyt eet en die dag ingaan.
Maar, so skokkend as wat hierdie getalle is, is daar selfs meer intense lyding onder die gewone mense aan die gang. Ja, ons praat nou van diep persoonlike konflik. Die konflik wat byna almal in hul verhoudings en in hul binneste ervaar; daardie lyding waarmee hulle op ‘n diep persoonlike vlak worstel; daardie probleme wat hulle daagliks in die gesig staar. Wat is die antwoord? Daar is net een … God.

God wil hê jy moet sy vrede ervaar. Hy wil jou leer om in vrede te lewe. Jesaja gaan voort in die volgende vers en sê dat daar geen vrede is vir diegene wat kwaad doen nie.
Asseblief, doen jouself 'n groot guns. Vermy die boosheid in jou lewe, kom dag-vir-dag nader aan God en laat Hom toe om vir jou 'n nuwe woord te leer: vrede.
Want dit is sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1448集单集

Artwork
icon分享
 
Усі епізоди

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放