Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Uit die As

2:53
 
分享
 
Manage episode 461003649 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Jesaja 37:31-32 Dié in Juda wat die beleg oorleef het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel kom en uit Sionsberg ’n groep oorlewendes. Die ywer van die Here, die Almagtige sal daarvoor sorg.(NLV)
Daar word gesê dat die aalwynplant baie genesende krag bevat. Dit mag dalk waar wees. Maar soms moet ons maar ‘n bietjie versigtig wees. Bemarkers kan sekere produkte, soos aalwyne byvoorbeeld, se waarde so ophemel en ‘n bietjie oordryf, aangesien hulle baie skoonheidsprodukte daaruit vervaardig, wat, in baie gevalle, byna niks van hierdie magiese aalwynsappies bevat nie.

Die bemarkingstrategie werk omdat restourasie so 'n kragtige konsep is. Soos 'n IT-kollega van my destyds gesê het, dit is soos ‘n huis wat, van die straat af gesien, baie mooi lyk, maar, o wee, binne lyk dit anders. Jy voel oortuig dat jy ‘n produk moet koop sonder al die feite.

Tot my totale skok en afgryse is daar, ondanks my gebruik, om op die ouderdom van 65, steeds trappe op en af te klim, eerder as om die hysbak te gebruik, onlangs in 'n e-pos na my verwys as “'n bejaarde man"! Grote Griet, ag nee, man! Kry vinnig vir my van daardie Aloe Vera om aan my gesig te smeer!

Alle grappies op ‘n stokkie - ons het almal soms nodig om 'n bietjie te herstel; tye wanneer ons moeg, swak en kwesbaar voel; tye wanneer dit lyk asof ál wat van die goeie lewe, wat ons eens so geniet het, oorbly, net as is.

Toe die nasie, Israel, besig was om uitwissing in die gesig te staar, en toe al wat van Jerusalem sou oorbly, blote as sou wees, het God vir hulle gesê:

Jesaja 37:31-32 Dié in Juda wat die beleg oorleef het, sal weer wortelskiet en vrugte dra. Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel kom en uit Sionsberg ’n groep oorlewendes. Die ywer van die Here, die Almagtige sal daarvoor sorg. (NLV)

Onthou, die Here kan ‘n groen loot uit die as laat groei - diep wortels wat uiteindelik oorvloedige vrugte bo die grond sal dra.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458集单集

Artwork
icon分享
 
所有剧集

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放