Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Volg die Herder

2:49
 
分享
 
Manage episode 445962358 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Johannes 10:4,5 Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. Hulle sal nooit 'n vreemde volg nie maar van hom af weghardloop, omdat hulle nie die stem van vreemdes ken nie.”
Om in hierdie onvoorspelbare tyd iemand anders se leiding onvoorwaardelik te volg, is vir baie mense verregaande. Komaan man, ek wil my eie ding doen. Ek luister nie na ander mense nie. Wat van jou?

As 'n eertydse militêre man, kan ek vir jou sê hoe wonderlik dit voel om ná 'n groot parade saam met jou makkers van die paradegrond af te marsjeer en te weet dat julle die oefening absoluut foutloos uitgevoer het.

In die winter het ons donkerblou uniforms en wit handskoene gedra. En wanneer 450 pare wit handskoene presies gelyk oor die voorkant van daardie uniforms geflits het, was dit 'n gesig om te aanskou. En wanneer 450 stelle blink gepoleerde stewels absoluut gelyktydig op die sypaadjie neerstamp, het die geluid jou dronkgeslaan.

Maar dit vereis dat elke soldaat die leier volg. Dit lyk maklik, maar as jy een van daardie soldate is, kan ek jou vertel; dis harde werk.

Stel jou voor wat 'n gemors daardie parade sou gewees het as elke soldaat besluit het om sy eie ding te doen; as hulle 'n halfhartige houding teenoor hul leier gehad het. Jesus gebruik hierdie beeld in:

Hoekom is daar so baie Christene wat oral deur die lewe ronddwaal met 'n halfhartige houding teenoor hul Leier?

Jesus is die goeie herder. Luister na sy stem, gehoorsaam Hom, volg Hom.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001集单集

Artwork
icon分享
 
Wszystkie odcinki

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南

边探索边听这个节目
播放