Artwork

内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal
Player FM -播客应用
使用Player FM应用程序离线!

Volg vir Arnie

3:01
 
分享
 
Manage episode 445857104 series 3072738
内容由Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet提供。所有播客内容(包括剧集、图形和播客描述)均由 Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet 或其播客平台合作伙伴直接上传和提供。如果您认为有人在未经您许可的情况下使用您的受版权保护的作品,您可以按照此处概述的流程进行操作https://zh.player.fm/legal

Send us a text

Judas 1:20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees.
Enige atleet sal vir jou sê, dat jy moet oefen as jy sterker wil word. Die probleem is dat so baie mense eenvoudig nie oefening geniet nie, en ek moet erken, dat ek myself hierby insluit.
Op 15-jarige ouderdom het die Hollywood-akteur, Arnold Schwarzenegger, besluit dat hy Mnr. Heelal wil word. Hy het ernstig begin om sy liggaam op te bou – en ek dink dis hoekom dit liggaamsbou genoem word. Hy het vyf tot ses ure per dag geoefen om sy spiere te bou.
Dit klink mooi; maar nee dankie, dis nie vir my nie! Ek bedoel, ek is aktief, maar dit is net hier waar ek die streep trek. En ongelukkig is dit die houding van baie mense teenoor gebed.
Wag net 'n oomblik ... het ons nou van liggaamsbou na gebed gespring? Wel, kyk hier wat staan in:

Jy word dus sterker in jou geloof wanneer jy met die hulp van die Heilige Gees bid. Ongelukkig spandeer te veel Christene nie elke dag tyd in rustige, kalm, Gees-geleide gebed nie. En dan wonder ons hoekom ons geloof so kragteloos voel!
Ons praat nie hier van ‘n gebed van vyf of ses ure per dag nie; miskien 20 minute of 'n halfuur. Maar ons dink ons is so verskriklik besig en dat ons gebedstyd soos Arnie se uitmergelende liggaamsbou-program moet wees; en ons skryf dit af, voordat ons begin; asof dit onmoontlik is!
Sê my, wil jy kragteloos of sterk in jou geloof wees? Wil jy 'n kurkprop op die oseaan wees, of, in Christus, gereed wees vir enige uitdaging wat die lewe ook al na jou kant toe gooi?
Hou aan om te bid terwyl julle heg verbind bly aan die Heilige Gees.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1392集单集

Artwork
icon分享
 
Kaikki jaksot

×
 
Loading …

欢迎使用Player FM

Player FM正在网上搜索高质量的播客,以便您现在享受。它是最好的播客应用程序,适用于安卓、iPhone和网络。注册以跨设备同步订阅。

快速参考指南